St. Pölten
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Embleem | |
Land | Oostenryk |
Deelstaat | Neder-Oostenryk |
Koördinate | 48°12′17″N 15°37′36″O / 48.20472°N 15.62667°O |
Stigting | 1050 (Markregte) |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 108,48 vk km |
Hoogte bo seevlak | 267 m |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Januarie 2019) | 55 044 |
- Bevolkingsdigtheid | 507,4/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Matthias Stadler (SPÖ) |
Amptelike Webwerf | Stadt St. Pölten |
St. Pölten (amptelike naam, dikwels ook Sankt Pölten) is die hoofstad en grootste stad van die Oostenrykse deelstaat Neder-Oostenryk. Die stad het 'n bevolking van sowat 55 000 (2019) en 'n oppervlakte van 108 km². St. Pölten lê langs die Traisen-rivier en in die uitlopers van die Alpe-bergreeks.
Wikimedia Commons bevat media in verband met St. Pölten. |