Soldier Field
Voorkoms
Soldier Field | ||
Soldier Field in 2006
| ||
Ligging | Chicago, Illinois Verenigde State van Amerika | |
---|---|---|
Koördinate | 41°51′45″N 87°37′0″W / 41.86250°N 87.61667°W | |
Eienaar | City of Chicago | |
Operateur | SMG | |
Kapasiteit | 63 500 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Gebou | 1922 | |
Geopen | 1929 | |
Renovasie | 2002–2003 | |
Argitek | Holabird & Roche, Wood + Zapata, Inc., Lohan Caprile Goettsch Architects | |
Huurders | ||
Notre Dame Irish football (NCAA) (1929)[1][2] Chicago Rockets (AAFC) (1946–1949) Chicago Cardinals (NFL) (1959) UIC Chikas football (NCAA) (1966[3]–1973)[4] Chicago Spurs (NPSL) (1967) Chicago Owls (CFL) (1968–1969) Chicago Bears (NFL) (1971–2001, 2003–hede) Chicago Sting (NASL) (1975–1976) Chicago Fire (WFL) (1974) Chicago Winds (WFL) (1975) Chicago Blitz (USFL) (1983–1984) Chicago Fire (MLS) (1998–2001, 2003–2005) Chicago Enforcers (XFL) (2001) |
Soldier Field is ’n veeldoelige stadion in Chicago, Illinois, Verenigde State, wat vir Amerikaanse voetbal en sokker aangewend word. Die stadion is op 9 Oktober 1924 geopen. Na 'n deeglike opknapping in die nuwe millennium is dit op 26 September 2003 heropen. Die stadion kan 63 500 toeskouers akkommodeer. Soldier Field is aan die suidwestelike oewer van die Michiganmeer geleë.
Wedstryde
[wysig | wysig bron]FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994
[wysig | wysig bron]- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994.
Datum | Tyd (UTC-5) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
17 Junie 1994 | 14:00 (CDT) | Duitsland | 1–0 | Bolivië | Groep C/openingswedstryd | 63 117 |
21 Junie 1994 | 15:00 (CDT) | Duitsland | 1–1 | Spanje | Groep C | 63 113 |
26 Junie 1994 | 11:30 (CDT) | Griekeland | 0–4 | Bulgarye | Groep D | 63 160 |
27 Junie 1994 | 15:00 (CDT) | Bolivië | 1–3 | Spanje | Groep C | 63 089 |
2 Julie 1994 | 11:00 (CDT) | Duitsland | 3–2 | België | Agste eindrondte | 60 246 |
FIFA Vroue-Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1999
[wysig | wysig bron]Datum | Tyd (UTC-5) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
24 Junie 1999 | 17:00 (CDT) | Brasilië | 2–0 | Italië | Groep B | 65 080 |
19:00 | Verenigde State | 7–1 | Nigerië | Groep A | 17 100 | |
26 Junie 1999 | 16:00 (CDT) | Ghana | 0–2 | Swede | Groep D | 34 256 |
18:30 | Noorweë | 4–0 | Japan | Groep C | 34 256 |
CONCACAF Goue-bekers
[wysig | wysig bron]CONCACAF Goue-beker 2007
[wysig | wysig bron]Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|
21 Junie 2007 | Kanada | 1–2 | Verenigde State | Halfeindrondte | 50 760 |
Meksiko | 1–0 | Guadeloupe | |||
24 Junie 2007 | Verenigde State | 2–1 | Meksiko | Eindstryd | 60 000 |
CONCACAF Goue-beker 2009
[wysig | wysig bron]Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|
23 Julie 2009 | Honduras | 1–2 | Verenigde State | Halfeindrondte | 55 173 |
Costa Rica | 1–1 (3–5 straf.) | Meksiko |
CONCACAF Goue-beker 2011
[wysig | wysig bron]Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|
12 Junie 2011 | El Salvador | 6–1 | Kuba | Groep A | 62 000 |
Meksiko | 4–1 | Costa Rica |
CONCACAF Goue-beker 2013
[wysig | wysig bron]Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|
28 Julie 2013 | Verenigde State | 1–0 | Panama | Eindstryd | 57 920 |
CONCACAF Goue-beker 2015
[wysig | wysig bron]Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|
9 Julie 2015 | Trinidad en Tobago | 3–1 | Guatemala | Groep C | 54 126 |
Meksiko | 6–0 | Kuba |
Copa América Centenario
[wysig | wysig bron]Datum | Tyd (UTC-5) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
5 Junie 2016 | 16:00 (CDT) | Jamaika | 0–1 | Venezuela | Groep C | 25 560 |
5 Junie 2016 | 19:00 (CDT) | Verenigde State | 4–0 | Costa Rica | Groep A | 39 642 |
10 Junie 2016 | 20:30 (CDT) | Argentinië | 5–0 | Panama | Groep D | 53 885 |
22 Junie 2016 | 19:00 (CDT) | Colombia | 0–2 | Chili | Halfeindrondte | 55 423 |
CONCACAF Goue-beker 2019
[wysig | wysig bron]Datum | Tyd (UTC-5) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
7 Julie 2019 | 20:15 (CDT) | Meksiko | 1–0 | Verenigde State | Eindstryd | 62 493 |
Kleiner toernooie
[wysig | wysig bron]Marlboro beker 1990
[wysig | wysig bron]Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte |
---|---|---|---|---|
4 Mei 1990 | Colombia | 2–1 | Pole | Halfeindrondte |
Atlas | 2–0 | Costa Rica | ||
6 Mei 1990 | Pole | 2–1 | Costa Rica | Klein finale |
Atlas | 0–0 (4–2) | Colombia | Eindstryd |
VS-beker 1992
[wysig | wysig bron]Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Toeskouers |
---|---|---|---|---|
3 Junie 1992 | Verenigde State | 1–0 | Portugal | 10 402 |
6 Junie 1992 | Verenigde State | 1–1 | Italië | 26 874 |
VS-beker 1993
[wysig | wysig bron]Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Toeskouers |
---|---|---|---|---|
13 Junie 1993 | Verenigde State | 3–4 | Duitsland | 53 549 |
VS-beker 2000
[wysig | wysig bron]Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Toeskouers |
---|---|---|---|---|
13 Junie 2000 | Ierland | 2–2 | Meksiko | 36 469 |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Hall, Andrew (18 Januarie 2015). "Report: Annual Blue-Gold Spring Game May Be Moved To Soldier Field". slapthesign.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2020. Besoek op 26 Junie 2016.
- ↑ (en) Ford, Liam T.A. Ford (2009). Soldier Field: A Stadium and Its City (1st uitg.). Chicago: University Of Chicago Press. p. 91.
In 1929 a new stadium was under construction at Notre Dame, and the team played its entire home season at Soldier Field
- ↑ (en) Ford, Liam T.A. Ford (2009). Soldier Field: A Stadium and Its City (1st uitg.). Chicago: University Of Chicago Press. p. 236.
UIC started playing football at Soldier Field in 1966
- ↑ (en) Ford, Liam T.A. Ford (2009). Soldier Field: A Stadium and Its City (1st uitg.). Chicago: University Of Chicago Press. p. 236.
their last home game at Soldier Field, on November 3, 1973
Verdere leesstof
[wysig | wysig bron]- (en) Ford, Liam T. A. (2009). Soldier Field: A Stadium and Its City. Chicago: The University of Chicago Press. ISBN 978-0-226-25706-8. OCLC 317923072.
- (en) Barboza, David (16 Junie 2003). "Chicago Journal; Soldier Field Renovation Brings Out Boo-Birds". The New York Times. Besoek op 4 September 2012.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Soldier Field. |
- (en) Amptelike webwerf
- (en) Soldier Field-argief by die Chicago Tribune