Ruimtependeltuig Enterprise
Voorkoms
Ruimtependeltuig Enterprise (NASA-kenteken: OV-101) was NASA se eerste ruimtependeltuig. Dit is gebou vir NASA as deel van die Ruimtependeltuigprogram om toetsvlugte in die atmosfeer uit te voer.[1] Dit is gebou sonder enjins of 'n funksionele hitteskild en was dus nie in staat om na die ruimte te reis nie. Dit is onthul op 17 September 1976.[2]
-
Ruimtependeltuig Enterprise word na New York vervoer.
-
Ruimtependeltuig Enterprise word by die Intrepid Museum afgelewer.
-
Ruimtependeltuie Enterprise en Discovery neus-teen-neus.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Ruimtependeltuig
- Ruimtependeltuig Atlantis
- Ruimtependeltuig Boeran
- Ruimtependeltuig Challenger
- Ruimtependeltuig Columbia
- Ruimtependeltuig Discovery
- Ruimtependeltuig Endeavour
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Jenkins, Dennis R (2007). Space Shuttle: The History of the National Space Transportation System. Voyageur Press. ISBN 0-9633974-5-1.
- ↑ Slovinac, Patricia; Deming, Joan (Junie 2010). Avionics Systems Laboratory/Building 16: Historical Documentation. NASA. JSC-CN-22284. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Desember 2013. Besoek op 2 September 2014.