Roy Roberts
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Roy Roberts | |
Geboortenaam | Roy Barnes Jones |
---|---|
Geboorte | 19 Maart 1906 |
Sterfte | 28 Mei 1975 (op 69) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Roy Roberts (19 Maart 1906 – 28 Mei 1975) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente He Walked by Night (1948), It's a Mad Mad Mad Mad World (1963), en Chinatown (1974), en in die televisiereeks The Gale Storm Show: Oh! Susanna (1956).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1947: The Brasher Doubloon
- 1948: He Walked by Night
- 1948: The Gay Intruders
- 1949: Flaming Fury
- 1950: The Palomino
- 1953: Tumbleweed
- 1954: The Outlaw Stallion
- 1962: The Underwater City
- 1963: It's a Mad Mad Mad Mad World
- 1974: Chinatown
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1952: Mr. & Mrs. North
- 1956: The Gale Storm Show: Oh! Susanna
- 1956: Alias Mike Hercules
- 1956: General Electric Summer Originals
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1956: Massacre at Sand Creek
- 1963: Maggie Brown