Gaan na inhoud

Robert Iler

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Robert Iler
Geboortenaam Robert Michael Iler
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1997–2009; 2016-nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Iler (gebore 2 Maart 1985) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tadpole (2000) en Daredevil (2003), en in die televisiereeks The Sopranos (1999).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2000: Tadpole
  • 2003: Daredevil
  • 4 Kings

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1999: The Sopranos

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]