Rhodes Reason
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rhodes Reason | |
Geboorte | 19 April 1930 |
---|---|
Sterfte | 26 Desember 2014 (op 84) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rhodes Reason (19 April 1930 – 26 Desember 2014) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Fever in the Blood (1961) en King Kong Escapes (1967), en in die televisiereekse The Time Tunnel (1966) en Star Trek (1966).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1956: The Desperados Are in Town
- 1957: Man-Eater
- 1961: A Fever in the Blood
- 1967: King Kong Escapes
- 1976: Cat Murkil and the Silks
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1957: White Hunter
- 1961: Bus Stop
- 1966: The Time Tunnel
- 1966: Star Trek
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1954: Wife Unto Caesar
- 1955: The Farmer from Monticello
- 1958: Sea Divers