Oorlogsvlag
Voorkoms
'n Oorlogsvlag (of militêre vlag) is 'n gewysigde weergawe van 'n nasionale vlag wat deur die militêre mag van 'n land gebruik word. (Die seevaartkundige gelyke is 'n vlootvaandel.) Onder hierdie streng omskrywing van die term is daar min lande wat tans 'n oorlogsvlag het en die meeste verkies om die staatsvlag of die standaard nasionale vlag vir die doel van 'n oorlogsvlag te gebruik.
Huidige oorlogsvlae
[wysig | wysig bron]Gebruik op land
[wysig | wysig bron]-
Oorlogsvlag van die Verenigde Koninkryk (let op die 3:5 verhouding)
Oorlogsvlae wat ook vlootvaandels is
[wysig | wysig bron]-
Oorlogsvlag en vlootvaandel van Serwië (voorkant) -
Oorlogsvlag en vlootvaandel van Serwië (agterkant)
Ander oorlgosvlae
[wysig | wysig bron]-
Oorlogsvlag (regimentskleur) van die Helleense Weermag
Voormalige oorlogsvlae
[wysig | wysig bron]-
Gevegsvlag van die Gekonfedereerde State van Amerika (1861–1865) -
Boergondiese Kruis-vlag, Spanje (1506-1843) -
Oorlogsvlag van die Japannese Keiserlike Leër -
Oorlogsvlag van die Volksrepubliek van die Kongo (1970-1991) -
Oorlogsvlag van Oos-Duitsland (1960–1990) -
Reichskriegsflagge, die oorlogsvlag van die Wehrmacht en die amptelike vlag van die Kriegsmarine -
Staats- en oorlogsvlag van die Griekse Koninkryk (1863–1924 en 1935–1970) -
Oorlogsvlag van die Italiaanse Sosiale Republiek (1943–1945) -
Oorlogsvlag van Pruise (1816) -
Oorlogsvlag van die Romeinse Republiek van 1849
Sien ook
[wysig | wysig bron]Breedweg kan enige vlag wat deur gewapende magte gebruik word om hulself of die nasie/volk wat hulle dien as 'n oorlogs- of militêre vlag beskou word.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- FIAV Vlag Inligtingsimbole[dooie skakel] by Flags of the World.