Nesoenas
Voorkoms
Nesoenas | |
---|---|
'n Madagaskartortel (N. picturata) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Nesoenas Salvadori, 1893
|
Sinonieme | |
Homopelia Salvadori, 1893 |
Nesoenas is 'n klein genus van voëls in die duiffamilie (Columbidae). Die genus word soms saam met die tipiese tortelduiwe in Streptopelia of die tipiese duiwe in Columba gegroepeer.
Spesies
[wysig | wysig bron]Die genus omvat die volgende oorlewende spesies:[1]
Uitgestorwe spesies:
- † Nesoenas rodericana (voor 1690?)
- † Nesoenas cicur
- † Nesoenas duboisi (c. 1700)