Melmoth
Voorkoms
Melmoth | |
---|---|
Aansig uit die noorde | |
Koördinate: 28°35′S 31°23′O / 28.583°S 31.383°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | King Cetshwayo |
Munisipaliteit | Mthonjaneni |
Stigting | 1888 |
Oppervlak | |
• Totaal | 13,36 km2 (5,16 vk. myl) |
Hoogte | 740 m (2 430 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 7 814 |
• Digtheid | 585/km2 (1 520/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 2.6% |
• Indiërs/Asiërs | 0.8% |
• Bruin mense | 1.4% |
• Swart mense | 95.0% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 87.5% |
• Engels | 4.5% |
• Suid-Ndebele | 2.7% |
• Afrikaans | 2.3% |
• Ander | 3.1% |
Poskode (strate) | 3835 |
Skakelkode | 035 |
Melmoth is 'n dorp in die ooste van Suid-Afrika, in die provinsie van KwaZulu-Natal. Die dorp is in 1888 gestig en genoem na Melmoth Osborn. Melmoth is omtrent 200 km vanaf Durban. Wattelbome word op groot skaal in die omgewing geplant sodat die bas in 'n fabriek verwerk kan word. Die fabriek is in 1926 gebou.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Melmoth". Sensus 2011.