Lys van konkordate onder Pius XI
Voorkoms
Pous Pius XI die 259ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1922 tot 1939 het 15 konkordate gesluit met verskillende lande as deel van sy staatsregtelik beleid.
- 3 November 1922 – Letland.
- 29 Maart 1924 – Beiere.
- 10 Februarie 1925 – Pole.
- 1926 – Tjeggoslowakye.
- 10 Mei 1927 – Roemenië.
- 27 September 1927 – Litaue.
- 1928 – Frankryk.
- 1928 – Portugal.
- 11 Februarie 1929 – Italië.
- 14 Junie 1929 – Pruise.
- 12 Oktober 1932 – Baden.
- 5 Junie 1933 – Oostenryk.
- 20 Julie 1933 – Duitsland.
- 1935 – Joego-Slawië (nooit geratifiseer nie)
- 1937 – Ecuador.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is geheel of gedeeltelik vertaal uit die Nederlandse wikipedia.
- Ehler, Sidney Z. en Morral, John B. (1967) Church and State through the centuries. Biblio en Tannen Publishers. ISBN 0-8196-0189-6