Lydia Cornell
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lydia Cornell | |
Geboortenaam | Lydia Korniloff |
---|---|
Geboorte | 23 Julie 1953 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lydia Cornell (gebore 23 Julie 1953) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Too Close for Comfort (1980), Knight Rider (1982), Full House (1987), en Curb Your Enthusiasm (2000).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2008: Damage Done
- The Awesome Adventures of Frankie Stargazer
- Way of the Urban Soul
- City Limits
- Thug in Love
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1980: Too Close for Comfort
- 1982: Knight Rider
- 1987: Full House
- 1987: Isabel's Honeymoon Hotel
- 2000: Curb Your Enthusiasm
- Untitled
- Common Denominator
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: The Kelsey Grammer Bill Zucker Comedy Hour
- 2015: Harry Held TV Visits the Los Angeles Jewish Film Festival