Kodak Retina Reflex
Voorkoms
Retina Reflex III | |
Tipe | 35mm SLR kamera |
---|---|
Lenspassing | Retina veranderbaar of DKL-passing lensbajonet |
Fokus | hand |
Beligting | hand |
Film-aanrol | hand |
Film-terugwen | hand |
Flits | koue skoen |
Datum | April 1957 tot Oktober 1958 |
Die Kodak Retina Reflex was 'n reeks van vier enkellensreflekskameras wat deur Kodak vervaardig is, as verlenging van hulle Kodak Retina-reeks.
Retina Reflex
[wysig | wysig bron]Die Kodak Type 025 Retina Reflex is 'n SLR-kamera met sogenaamde veranderbare lense (Duits: Satzobjektiv), omruilbare lenskomponente vervaardig deur "Kodak AG" in Stuttgart, Duitsland. Dit was gemaak tussen April 1957 en Oktober 1958.