Kingsmead-stadion
Voorkoms
Kingsmead-stadion | ||
Panoramiese uitsig oor die stadion
| ||
Volle naam | Sahara-stadion Kingsmead | |
---|---|---|
Ligging | Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Koördinate | 29°51′0.21″S 31°1′40.13″O / 29.8500583°S 31.0278139°O | |
Kapasiteit | 25 000 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Huurders | ||
Dolfyne krieketspan (2003–hede) Durban Heat (2018–hede) |
Kingsmead is 'n krieketstadion in Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.[1] Die stadion se amptelike naam is die Sahara-stadion Kingsmead, omrede dit deur die IT-maatskappy Sahara geborg word. Die stadion kan 25 000 toeskouers huisves, hoewel van die sitplek op grasterrasse is.[2] Dit is die tuisveld van die Dolfyne krieketspan. Die Kingsmead-stadion is tydens die Krieketwêreldbeker 2003 vir vyf wedstryde ingespan en tydens die T20I-wêreldbeker 2007 vir nege wedstryde.
- Internasionale inligting
- Eerste toetswedstryd:
- 18–22 Januarie 1923: Suid-Afrika t Engeland
- Laaste toetswedstryd:
- 13–17 Februarie 2019: Suid-Afrika t Sri Lanka
- Eerste internasionale eendagwedstryd:
- 17 Desember 1992: Suid-Afrika t Indië
- Laaste internasionale eendagwedstryd:
- 7 Februarie 2020: Suid-Afrika t Engeland
- Eerste internasionale T20-wedstryd:
- 12 September 2007: Kenia t Nieu-Seeland
- Laaste internasionale T20-wedstryd:
- 14 Februarie 2020: Suid-Afrika t Engeland
Wedstryde
[wysig | wysig bron]Krieketwêreldbeker 2003
[wysig | wysig bron]- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 2003.
t
|
||
- Kanada het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
t
|
||
- Indië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
t
|
||
- Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
- Wedstryd verkort as gevolg van reën; Duckworth-Lewis-metode hersien teiken om te wen: 230 lopies in 45 boulbeurte vir Suid-Afrika.
t
|
||
- Australië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
t
|
||
- Indië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
T20I-wêreldbeker 2007
[wysig | wysig bron]- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: T20I-wêreldbeker 2007.
t
|
||
- Nieu-Seeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
t
|
||
- Skotland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
t
|
||
- Skotland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
t
|
||
- Pakistan het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
t
|
||
- Engeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
t
|
||
- Suid-Afrika het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
t
|
||
- Indië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
t
|
||
- Indië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
t
|
||
- Indië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Kingsmead". ESPNcricinfo. Besoek op 18 Desember 2021.
- ↑ (en) Stadiums in South Africa Geargiveer 21 Julie 2019 op Wayback Machine. World Stadiums. Besoek op 23 Desember 2013.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kingsmead-stadion.
- (en) Kingsmead-stadion op ESPNcricinfo