Katie Amess
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Katie Amess | |
Geboortenaam | Katherine Louise Diana Amess |
---|---|
Geboorte | 19 Julie 1985 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Katie Amess (gebore 19 Julie 1985) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Harry Potter and the Order of the Phoenix (2007) en Captain America: Civil War (2016), en in die televisiereekse Bull (2016) en Criminal Minds: Beyond Borders (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2007: Harry Potter and the Order of the Phoenix
- 2016: Captain America: Civil War
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2006: Funny Cuts
- 2011: Große Städte, große Träume
- 2012: The Good Drunk
- 2012: Big Ass Agency
- 2015: Lost Angels
- 2016: Bull
- 2016: Criminal Minds: Beyond Borders
- 2017: Pilot Season