Karl-Heinz Zimmer
Voorkoms
Karl-Heinz Zimmer (1 Januarie 1937 - 4 September 2019)[1] was 'n Duitse politikus. Van 1996 tot 1997 was hy opperburgemeester van Kiel.
Lewe
[wysig | wysig bron]Na sy studies aan die Kiel Hebbelschule[1], het Zimmer Reg studeer by die Christian-Albrechts-Universiteit van Kiel.[1] Vanaf 1969 werk hy as administratiewe advokaat vir die staat Sleeswyk-Holstein, en in 1979 word hy voltyds stadsraadslid in Kiel.[1] Vanaf 1994 was hy burgemeester. Na die verkiesing van Otto Kellings in 1996 tot die verkiesing van Norbert Gansel in 1997 was Zimmer voorlopig die opperburgemeester van Kiel.[1]
Hy was van 2000 tot 2012 voorsitter van die Nasionale Vereniging van die Volksbundes Deutsche Kriegsgräberfürsorge.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 "Rou oor Karl-Heinz Zimmer" (in Duits). 5 September 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Januarie 2020. Besoek op 8 September 2019.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Karl-Heinz Zimmer.
- (de) Karl-Heinz Zimmer op die webwerf van die stad Kiel