Julia Gillard
Voorkoms
Julia Gillard | |
Julia Gillard in 2010 | |
27ste Eerste Minister van Australië
| |
Ampstermyn 24 Junie 2010 – 27 Junie 2013 | |
Vise | Wayne Swan |
---|---|
Monarg | Elizabeth II |
Goewerneur-generaal | Quentin Bryce |
Voorafgegaan deur | Kevin Rudd |
Opgevolg deur | Kevin Rudd |
13de Adjunk-Eerste Minister van Australië
| |
Ampstermyn 3 Desember 2007 – 24 Junie 2010 | |
Eerste minister | Kevin Rudd |
Voorafgegaan deur | Mark Vaile |
Opgevolg deur | Wayne Swan |
Leier van die Arbeidersparty
| |
Ampstermyn 24 Junie 2010 – 26 Junie 2013 | |
Vise | Wayne Swan |
Voorafgegaan deur | Kevin Rudd |
Opgevolg deur | Kevin Rudd |
Adjunk-Leier van die Arbeidersparty
| |
Ampstermyn 4 Desember 2006 – 24 Junie 2010 | |
Leier | Kevin Rudd |
Voorafgegaan deur | Jenny Macklin |
Opgevolg deur | Wayne Swan |
Minister van Onderwys
| |
Ampstermyn 3 Desember 2007 – 28 Junie 2010 | |
Eerste minister | Kevin Rudd |
Voorafgegaan deur | Julie Bishop |
Opgevolg deur | Simon Crean |
Minister vir Arbeid en Werkplekverhoudings
| |
Ampstermyn 3 Desember 2007 – 28 Junie 2010 | |
Eerste minister | Kevin Rudd |
Voorafgegaan deur | Joe Hockey |
Opgevolg deur | Simon Crean |
Minister vir Sosiale Integrasie
| |
Ampstermyn 3 Desember 2007 – 28 Junie 2010 | |
Eerste minister | Kevin Rudd |
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Simon Crean |
Lid van die Australiese Parlement vir Lalor
| |
Ampstermyn 3 Oktober 1998 – 7 September 2013 | |
Voorafgegaan deur | Barry Jones |
Opgevolg deur | Joanne Ryan |
8ste Voorsitter-in-kantoor van die Statebond van Nasies
| |
Ampstermyn 28 Oktober 2011 – 27 Junie 2013 | |
Vise | Elizabeth II |
Monarg | Stanley Baldwin |
Voorafgegaan deur | Kamla Persad-Bissessar |
Opgevolg deur | Kevin Rudd |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 29 September 1961 Barry, Wallis, Verenigde Koninkryk |
Politieke party | Arbeidersparty |
Eggenoot/-note | Tim Mathieson |
Alma mater | University of Adelaide University of Melbourne |
Handtekening |
Julia Gillard (gebore op 29 September 1961 in Barry, Wallis, Verenigde Koninkryk) was sedert 24 Junie 2010 die eerste minister van Australië. In 'n leierskapstryd het haar voorganger Kevin Rudd, haar op 26 Junie 2013 verslaan as leier van die Arbeidersparty, met gevolg dat sy dieselfde dag as eerste minister bedank het, met ingang 27 Junie 2013.
Tydens die leierskapstryd het sy onderneem om haar uit die politiek te onttrek indien sy die stryd sou verloor.