Gaan na inhoud

Japannese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die Japannese Grand Prix is 'n motorwedren wat sedert 1925 in Japan plaasvind. Die wedren het in 1976 deel geword van die Formule Een-wêreldkampioenskap, en sedert 1963 (behalwe in 1976-1986 en 2007–2008) word dit jaarliks by Suzuka gehou.

Vorige wenners (slegs sedert 1976 getoon)

[wysig | wysig bron]
Jaar Renjaer Vervaardiger Plek
2024 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull Suzuka
2023 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull
2022 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull
2020
2021
Nie plaasgevind nie weens koronaviruspandemie
2019 Vlag van Finland Valtteri Bottas Vlag van Duitsland Mercedes Suzuka
2018 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2017 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2016 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Vlag van Duitsland Mercedes
2015 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2014 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2013 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
2012 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
2011 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2010 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
2009 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
2008 Vlag van Spanje Fernando Alonso Vlag van Frankryk Renault Fuji Speedway
2007 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2006 Vlag van Spanje Fernando Alonso Vlag van Frankryk Renault Suzuka
2005 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2004 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2003 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Vlag van Italië Ferrari
2002 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2001 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2000 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
1999 Vlag van Finland Mika Häkkinen Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
1998 Vlag van Finland Mika Häkkinen Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
1997 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
1996 Vlag van Verenigde Koninkryk Damon Hill Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1995 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Verenigde Koninkryk Benetton-Renault
1994 Vlag van Verenigde Koninkryk Damon Hill Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1993 Vlag van Brasilië Ayrton Senna Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Ford
1992 Vlag van Italië Riccardo Patrese Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1991 Vlag van Oostenryk Gerhard Berger Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda
1990 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Vlag van Verenigde Koninkryk Benetton-Ford
1989 Vlag van Italië Alessandro Nannini Vlag van Verenigde Koninkryk Benetton-Ford
1988 Vlag van Brasilië Ayrton Senna Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda
1987 Vlag van Oostenryk Gerhard Berger Vlag van Italië Ferrari
1986–
1978
Nie plaasgevind nie
1977 Vlag van Verenigde Koninkryk James Hunt Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Ford Fuji Speedway
1976 Vlag van Verenigde State van Amerika Mario Andretti Vlag van Verenigde Koninkryk Team Lotus-Ford