Gaan na inhoud

Jack Trevor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jack Trevor
Geboorte (1890-12-14)14 Desember 1890
Sterfte 19 Desember 1976 (op 86)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jack Trevor (14 Desember 1890 – 19 Desember 1976) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Not for Sale (1924), The Love of Jeanne Ney (1927), The Devious Path (1928), en Rasputins Liebesabenteuer (1928).

Aan die begin van die Tweede Wêreldoorlog was hy in Duitsland en het hy aan 'n film gewerk. Hy is aangehou en later gedwing om in Duitse propaganda te werk.

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1922: Petticoat Loose
  • 1922: The Grass Orphan
  • 1922: Pages of Life
  • 1924: Not for Sale
  • 1925: Die zweite Mutter
  • 1925: Sündenbabel
  • 1926: Fiaker Nr. 13
  • 1926: Secrets of a Soul
  • 1926: The Golden Butterfly
  • 1926: Trude, die Sechzehnjährige
  • 1927: The Love of Jeanne Ney
  • 1927: Die Gefangene von Shanghai
  • 1927: Betrayal
  • 1927: Liebesreigen
  • 1927: Der große Unbekannte
  • 1927: Ein rheinisches Mädchen beim rheinischen Wein
  • 1927: Die Frau ohne Namen - 1. Teil
  • 1927: Die Frau ohne Namen - 2. Teil
  • 1928: The Devious Path
  • 1928: Rasputins Liebesabenteuer
  • 1928: The Lady and the Chauffeur
  • 1928: Moderne Piraten
  • 1928: The Countess of Sand
  • 1928: Love's Carnival
  • 1929: Die Drei um Edith
  • 1929: Miss Else
  • 1929: Nachtgestalten
  • 1929: Narkose
  • 1929: The White Roses of Ravensberg
  • 1929: Bright Eyes
  • 1929: Meine Schwester und ich
  • 1932: Die fünf verfluchten Gentlemen
  • 1932: Lily Christine
  • 1935: Hangmen, Women and Soldiers
  • 1936: Angels with Minor Faults
  • 1937: Der Scheidungsgrund
  • 1941: Ohm Krüger

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]