Huludao
Voorkoms
Huludao 葫芦岛 | |
---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor Huludao se nuwe sakedistrik. | |
Koördinate: 40°43′00″N 120°50′00″O / 40.71667°N 120.83333°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Liaoning |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Chen Xiaokun |
• Burgemeester | Sun Zhaolin |
Oppervlak | |
• Stad | 10 415 km2 (4 021 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 2 787 032 |
• Stedelik | 780 414 |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 125000 |
Skakelkodes | 429 |
Webwerf | hld.gov.cn |
Huludao (Chinees: 葫芦岛) is 'n stad in die Chinese provinsie Liaoning met 'n bevolking van 2 787 032 in 2007.
Die stad is in die noordooste van China, wes van die grens met Noord-Korea, oos van Beijing, noord van Dalian en aan die Geel See geleë. Huludao vorm saam met Dalian, Yingkou, Qinhuangdao en Qingdao die ekonomiese sirkel van die Bohaimeer.