Handré Pollard
Voorkoms
| |||||
Handré Pollard tydens die Rugbywêreldbeker 2015-wedstryd teen die VSA | |||||
Volle naam | Handré Pollard | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 11 Maart 1994 | ||||
Geboorteplek | Somerset-Wes, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 189 cm | ||||
Massa | 101 kg | ||||
Skool | Paarl Gimnasium | ||||
Universiteit | Universiteit van Pretoria | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Huidige status | |||||
Posisie | Losskakel | ||||
Huidige span | Montpellier | ||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel | ||||
Springbokno. | 857 | ||||
Jeugspanne | |||||
Jare | Span | ||||
2007–2011 | WP Cravenweek | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013 | UP-Tuks | 8 | (52) | ||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2015–2016 2019–2022 2022– |
NTT Docomo Red Hurricanes Montpellier Leicester Tigers |
7 29 33 |
(29) (175) (293) | ||
korrek soos op 30 September 2024. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013–2017 2017 |
Blou Bulle Blou Bulle XV |
12 1 |
(94) (6) | ||
korrek soos op 30 September 2024. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2014–2019 | Bulls | 62 | (629) | ||
korrek soos op 30 September 2024. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2012 2012–2014 2014– |
SA Skole Junior Bokke Suid-Afrika |
3 14 76 |
(37) (141) (749) | ||
korrek soos op 30 September 2024. |
Handré Pollard (gebore in Somerset-Wes op 11 Maart 1994) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat op losskakel vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby gespeel het.
Pollard maak op 28 Junie 2014 sy Springbokdebuut teen Skotland in Port Elizabeth en teken 13 punte met die stewel aan. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2015, 2019 en 2023.
Toetsdrieë
[wysig | wysig bron]Drie | Teenstanders | Stad | Veld | Kompetisie | Datum | Uitslag |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | Nieu-Seeland | Johannesburg, Suid-Afrika | Ellispark | 2014-Rugbykampioenskap | 4 Oktober 2014 | Wen 27–25 |
2 | Nieu-Seeland | Johannesburg, Suid-Afrika | Ellispark | 2014-Rugbykampioenskap | 4 Oktober 2014 | Wen 27–25 |
3 | Wallis | Cardiff, Wallis | Millennium-stadion | 2 Desember 2017 | Verloor 22–24 | |
4 | Skotland | Edinburgh, Skotland | Murrayfield-stadion | 17 November 2018 | Wen 26–20 | |
5 | Argentinië | Salta, Argentinië | Estadio Padre Ernesto Martearena | 2019-Rugbykampioenskap | 10 Augustus 2019 | Wen 13–46 |
6 | Argentinië | Salta, Argentinië | Estadio Padre Ernesto Martearena | 2019-Rugbykampioenskap | 10 Augustus 2019 | Wen 13–46 |
7 | Wallis | Kaapstad | Kaapstad-stadion | Wallis Inkomende Toer | 16 Julie 2022 | Wen 30–14 |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Handré Pollard.
- SA rugby profiel Geargiveer 25 September 2015 op Wayback Machine
- itsrugby.co.uk profiel
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |