Geelhoutbosrivier
Voorkoms
Geelhoutbosrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Monding | Indiese Oseaan |
Oorsprong-hoogte | 6 m |
Koördinate: 34°0′24″S 23°47′7″O / 34.00667°S 23.78528°O |
Die Geelhoutbosrivier is 'n rivier wat aan die Tsitsikammakus in die suide van die Oos-Kaap vloei. Dit is 'n baie kort rivier en mond direk in die Indiese Oseaan uit.
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- Google-kaart van die Geelhoutbosrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Sien ook
[wysig | wysig bron] Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.