Emmaline Henry
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Emmaline Henry | |
Geboorte | 1 November 1928 |
---|---|
Sterfte | 8 Oktober 1979 (op 50) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1954–79, her death |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Emmaline Henry (1 November 1928 – 8 Oktober 1979) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Rosemary's Baby (1968) en in die televisiereekse I'm Dickens, He's Fenster (1962), Mickey (1964), en I Dream of Jeannie (1965).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1968: Rosemary's Baby
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1962: I'm Dickens, He's Fenster
- 1964: Mickey
- 1965: I Dream of Jeannie
- 1965: Make the Scene