Gaan na inhoud

Demokrate 66

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Democraten 66
D66
Logo van die betrokke party.
Leier Rob Jetten
Gestig 14 Oktober 1966
Hoofkwartier Partijbureau D66, Hoge Nieuwstraat 30, Den Haag
Jeugvleuel Jonge Democraten
Ideologie Liberalisme, Sosiale liberalisme
Internasionale affiliasie Liberal International
Webblad d66.nl

Die Demokrate 66 (Nederlands: (Politieke Partij) Democraten 66, D66) is 'n Nederlandse progressief-liberale politieke party met enkele linkse standpunte, onder ander oor kultuur, emansipasie en omgewingsake. As dit gaan om ekonomiese en sosio-ekonomiese sake, het hierdie party sterk regs-liberale opvattings. Die D66-party is gestig in 1966 deur Hans van Mierlo.

Die politieke leier is Rob Jetten, die huidige minister van Klimaat in die Rutte IV-kabinet.

Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 22 November 2023 deur die D66-party verloor. Die party het 9 setels behaal (-15).

Partyleiers

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]