Daily Dispatch
Voorkoms
Die Daily Dispatch is 'n Oos-Londense dagblad wat in September 1872 as die East London Dispatch ontstaan het. Seker die koerant se beroemdste oudredakteur is Donald Woods, wat hom beywer het om 'n einde aan Apartheid te bring. Die koerant, saam met talle streekskoerante in die filiaal soos The Rep van Queenstown en The Mercury van King William's Town behoort aan Avusa Media Limited.
Die koerant se sirkulasie is reeds jare lank sowat 26 000 per dag.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- Webtuiste van die Dispatch Media (offline, raadpleeg argief)