Dai Bradley
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dai Bradley | |
Geboortenaam | David Bradley |
---|---|
Geboorte | 27 September 1953 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1969–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dai Bradley (gebore 27 September 1953) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kes (1969), Absolution (1978), en Redemption (2013), en in die televisiereeks Two People (1979).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1969: Kes
- 1973: Malachi's Cove
- 1978: Absolution
- 2003: Asylum
- 2013: Redemption
- 2016: Versus: The Life and Films of Ken Loach
- 2018: Macbeth
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1969: The Flaxton Boys
- 1973: The Jensen Code
- 1974: Bedtime Stories
- 1978: Pickersgill People
- 1979: Two People
- 2007: BBC Inside Out Yorkshire and Lincolnshire
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1983: For King and Country
- 1985: Samantha's Men
- 2005: Top 50 Greatest Celebrity Animals