Gaan na inhoud

CrowdStrike

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
CrowdStrike Holdings, Inc.
Tipe Publiek(Société Anonyme)
Gestig 29 Augustus 2011; 12 jaar gelede (2011-08-29)
Stigter(s)
  • George Kurtz
  • Dmitri Alperovitch
Hoofkantoor Austin, TexasVerenigde State
Webwerfhttps://www.crowdstrike.com/en-us/

CrowdStrike Holdings, Inc. is 'n Amerikaanse rekenaarsekuriteit maatskappy gebaseer in Austin, Texas. Hulle werk in die gebied van inligtingsekuriteit.[1]

Die maatskappy was betrokke by ondersoeke van verskeie hoëprofiel kuberaanvalle, insluitend die 2014 Sony Pictures hack, die 2015–16 kuberaanvalle op die Demokratiese Nasionale Komitee (DNC), en die 2016 e-pos lek waarby die DNC betrokke was.[2][3] In Julie 2024 het 'n foutiewe opdatering van die sekuriteitsagteware wêreldwye rekenaaronderbrekings veroorsaak wat lugreise, bankwese, uitsaaiwese en ander dienste ontwrig het.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "CrowdStrike's security software targets bad guys, not their malware". TechRepublic. 9 Oktober 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2016. Besoek op 10 Junie 2016.
  2. "CrowdStrike demonstrates how attackers wiped the data from the machines at Sony". International Data Group. 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Augustus 2016. Besoek op 9 Junie 2016.
  3. Hamburger, Tom; Nakashima, Ellen (24 Julie 2016). "Clinton campaign – and some cyber experts – say Russia is behind email release". The Washington Post.