Breëkopslaper
Voorkoms
Breëkopslaper | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. melanosoma
|
Binomiale naam | |
Eleotris melanosoma Bleeker, 1852
|
Die breëkopslaper (Eleotris melanosoma) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Transkei. Die vis kom ook voor in die Indiese-Pasifiese area. In Engels staan dit as die broadhead sleeper bekend.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die vis is donkerbruin tot swart van kleur en het partykeer 'n reeks horisontale lyne op die lyf en word tot 170 mm lank. Die vis het 'n groot bek.
Habitat
[wysig | wysig bron]Die vis is geheimsinnig en leef op modderige gedeeltes van strandmere en wortelboom-moerasse en partykeer ook in varswater.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]