Bizana
Voorkoms
Bizana | |
---|---|
Koördinate: 31°49′S 28°45′O / 31.817°S 28.750°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Alfred Nzo |
Munisipaliteit | Winnie Madikizela-Mandela |
Oppervlak | |
• Totaal | 24,13 km2 (9,32 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 7 974 |
• Digtheid | 330/km2 (900/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 0.6% |
• Swart mense | 98.5% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 90.3% |
• Zoeloe | 3.2% |
• Engels | 2.8% |
• Ander | 3.8% |
Poskode (strate) | 4800 |
Poskode (posbusse) | 4800 |
Skakelkode | 039 |
Bizana is 'n dorp in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika, op die N2 nasionale pad na Port Edward.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die dorpie het ontstaan toe die eerste magistraatkantoor in 1894 by Ntsingixi sowat 6 km hiervandaan gebou is. Dit is later verskuif na Bizana. Die naam mbizana beteken 'klein potjie' in Xhosa. Dit verwys na die holte waarin die dorp geleë is.
Distrik
[wysig | wysig bron]Die distrik is 2 000km2 groot. Veeboerdery, mielieverbouing en bosbou is die belangrikste ekonomiese aktiwiteite.
Bekende Boorlinge
[wysig | wysig bron]- Babalo Madikizela - Oos-Kaap MEC vir Publieke Werke
- Oliver Tambo, anti-apartheid aktivis.
- Winnie Madikizela-Mandela, Nelson Mandela se tweede vrou.
- Siphosakhe Ntiya-Ntiya - sokkerspeler
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Bizana". Sensus 2011.