Bespreking:Lys van omstrede gebiede
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Lys van omstrede gebiede-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Lys van omstrede gebiede
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Bestrede?
[wysig bron]Miskien moet dit "Lys van bestrede gebiede" wees, want daar word oor gestry. Die situasie is subjektief. "Omstrede" meen ek sou beteken dat die gebied self die karaktertrek van omstredenheid op 'n objektiewe wyse manifesteer. JMK (kontak) 15:43, 24 Maart 2024 (UTC)
- @JMK: interessant, nou wonder ek. Is daar 'n sambreelterm vir gebiede wat betwis word tussen twee lande (bv. Koerile tussen Japan en Rusland), gebiede wat eensydig hul onafhanklikheid verklaar het (bv. Kosovo van Serwië) en lande wat wedersydse grondgebied opeis en nie mekaar erken nie (bv. Noord- en Suid-Korea)? Groete. -- SpesBona 20:40, 24 Maart 2024 (UTC)