Bespreking:Kelte
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Kelte-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Kelte
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Verwysings verwyder
[wysig bron]Is daar enige besware as ek die verwysings na die Engelse uitspraak van die woord Celts uit die artikel verwyder? Ek dink hierdie soort inligting is oorbodig vir Afrikaanssprekendes. --Voyageur 18:24, 1 November 2007 (UTC)
- Dit is darem nie te prominent nie aangesien dit in 'n voetnota verskyn. Tog voel ek nie sterk oor die behoud van die verduideliking nie. Dit maak seker nie baie sin om net een ander taal se uitspraak te behandel nie. laurens 18:59, 1 November 2007 (UTC)
Die skrywer maak melding dat die Grieke na die Kelte verwys as Keltoi. Dit is 'n Griekse woord wat barbaar beteken. Gaan daar enige besware wees indien ek dit by die artikel sou voeg? Mornevdm (kontak) 12:45, 17 November 2010 (UTC)
Nee, gaan gerus voort. --Voyageur (kontak) 13:02, 17 November 2010 (UTC)