Bespreking:Grafeem
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Grafeem-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Grafeem
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Tweegraaf en Driegraaf
[wysig bron]Ek neem aan digraaf en trigraaf is eintlik verkeerd en dat dit tweegraaf en driegraaf moet wees. kan iemand met 'n gepaste woordeboek bevestig? Is my gebruik van glief vir glyph korrek? Laurens 15:54, 7 Februarie 2006 (UTC)
- Dit blyk toe volgens Pharos dat digraaf en trigraaf aanvaarbaar is. By Digraaf word ook dubbelle letter gegee en by trigraaf drikelank en triftong. Laurens 20:36, 7 Februarie 2006 (UTC)