Bespreking:Abdoellah van Saoedi-Arabië
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Abdoellah van Saoedi-Arabië-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Abdoellah van Saoedi-Arabië
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Die Burger skryf sy naam Abdoellah en sy opvolger, Salman bin Abdoel Aziz al Saoed. Dit lyk my dus ons artikel se spelling is verkeerd. Alle lande wat die Arabiese skrif gebruik, se eiename moet getranslitereer word. Dalk kan ons by Nederlands kers opsteek? Abdoellah bin Abdoel Aziz al-Saoed, maar sonder die "h". Dalk kan Winstonza ons help. Morne (kontak) 07:40, 24 Januarie 2015 (UTC)
- Sal dit waardeer, dankie. Die spelling wat tans gebruik word is so vanaf die bron[1] oorgeneem. Groete. Frank (kontak) 08:20, 24 Januarie 2015 (UTC)