Bergkanarie
Voorkoms
Bergkanarie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. atrogularis
|
Binomiale naam | |
Serinus atrogularis (Smith, 1836)
| |
Sinonieme | |
Crithagra atrogularis |
Die Bergkanarie (Crithagra atrogularis) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in doringboomsavanne, droë boomveld en landerye. Hulle is gewoonlik in swerms saam. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 - 16 gram. In Engels staan die voël as die Black-throated Canary bekend.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Serinus atrogularis. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7