Bauhinia
Voorkoms
Bauhinia | |
---|---|
Bauhinia variegata | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Tribus: | Bauhinieae |
Genus: | Bauhinia Plum. ex L.[1], (1753) |
Tipespesie | |
B. divaricata L.
| |
Sinonieme | |
|
Bauhinia is 'n plant genus wat hoort tot die sub-familie Caesalpinioideae in die familie Fabaceae. Plante van die genus het merkwaardige tweelobbige of diep ingekeepte blare. Die blare lyk baie soos dié van 'n skoenlapper. Bykans alle spesies in die genus dra groot en aanskoulike blomme en peule wat normaalweg oopbars om sade vry te stel. Daar is tans 194 spesies wat tot die genus hoort.[2]
Spesies
[wysig | wysig bron]Boom spesies
[wysig | wysig bron]- Bosbeesklou (Bauhinia tomentosa)
- Koffiebeesklou of Kalaharibauhinia (Bauhinia petersiana)
- Vlam-van-die-vlakte (Bauhinia galpinii)
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 "Genus: Bauhinia L." Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 29 Maart 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2012. Besoek op 6 Desember 2010.
- ↑ http://plantsoftheworldonline.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:327181-2
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bauhinia.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Bauhinia
- "Bauhinia". Integrated Taxonomic Information System.