Antakya
Voorkoms
Antakya | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 36°12′N 36°9′O / 36.200°N 36.150°O | |
Land | Turkye |
Provinsie | Hatay |
Streek | Mediterreens |
Hoogte | 67 m (220 ft) |
Bevolking | |
• Stedelik | 216 960 |
• Distrik | 470 833 |
Tydsone | UTC+2 (Oos-Europa) |
• Somertyd | UTC+3 (Oos-Europa) |
Poskode | 31xxx |
Skakelkodes | (+90) 326 |
Webwerf | www.antakya.bel.tr |
Antakya is die hoofstad van die Hatay-provinsie in Turkye, naby die grens met Sirië. Dit was in antieke tye bekend as Antiogië en was ’n belangrike baken vir die Christendom, aangesien gelowiges hier vir die eerste keer Christene genoem is.[1] Die stad met sy enorme stadsmure het ook ’n belangrike rol gespeel tydens die Kruistogte.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Handelinge 11:26
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Antakya.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia