Adrian Rawlins
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Adrian Rawlins | |
Geboortenaam | Adrian Justin Rawlins |
---|---|
Geboorte | 27 Maart 1958 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Adrian Rawlins (gebore 27 Maart 1958) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Breaking the Waves (1996), Wilbur Wants to Kill Himself (2002), Harry Potter and the Goblet of Fire (2005), en Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2 (2011).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1972: Sunbury
- 1996: Breaking the Waves
- 2000: Blood
- 2002: Wilbur Wants to Kill Himself
- 2005: Harry Potter and the Goblet of Fire
- 2011: Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2
- 2015: Bridgend
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1992: Early Travellers in North America
- 1995: Tears Before Bedtime
- 1996: Insiders
- 1999: An Evil Streak
- 2012: Prisoners Wives
- 2013: Benefits Britain 1949
- 2018: Hard Sun
- 2018: Girlfriends
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1988: The Four Minute Mile
- 1989: The Woman in Black
- 2005: Animals
- 2005: The Man-Eating Lions of Njombe
- 2007: Life Line
Video's
[wysig | wysig bron]- 2009: Tales of the Fourth Dimension