Addo
Voorkoms
Addo | |
---|---|
Koördinate: 33°34′S 26°41′O / 33.567°S 26.683°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Sondagsriviervallei |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,65 km2 (1,02 vk. myl) |
Bevolking (2011
[1]) | |
• Totaal | 6 239 |
• Digtheid | 2 354/km2 (6 100/vk. myl) |
Rasverdeling (2011 [1]) | |
• Wit mense | 0.5% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 41.4% |
• Swart mense | 56.7% |
• Ander | 1.1% [1] |
Taal (2011 [1]) | |
• Afrikaans | 47.4% |
• Xhosa | 47.3% |
• Engels | 2.4% |
• Ander | 2.9% |
Poskode (strate) | 6105 |
Poskode (posbusse) | 6105 |
Skakelkode | 042 |
Addo (ook bekend as Kommandokraal) is 'n klein nedersetting in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie lê op die R335 hoofweg en is ook 'n spoorweghalte op die hooftrajek vanaf Port Elizabeth na die noorde.
Dit is een van die ingange na die Addo-Olifant Nasionale Park. Die naam word ook gedra deur 'n spoorwegstasie, poskantoor en 'n brug. Dit is van Khoikhoi oorsprong en beteken waarskynlik "melkboskloof".[2]