Ada Svedin
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ada Svedin | |
Geboortenaam | Hildegard Adelaide Edelgunde Kommnick |
---|---|
Geboorte | 2 Januarie 1900 |
Sterfte | 10 Julie 1975 (op 75) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ada Svedin (2 Januarie 1900 – 10 Julie 1975) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Miss Venus (1921), Jenseits des Stromes (1922), Die blonde Geisha (1923), en Das Mädel von Pontecuculi (1924).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1918: Die geborgte Villa
- 1919: Melodie des Herzens
- 1919: Das Nachttelegramm
- 1921: Miss Venus
- 1922: Jenseits des Stromes
- 1923: Die blonde Geisha
- 1924: Das Mädel von Pontecuculi