2012 Curriebeker Premierafdeling
Voorkoms
2012 | |
---|---|
Die Absa Curriebeker se amptelike logo. | |
Verdedigende kampioene | Goue Leeus (11de titel) |
Kampioene | Westelike Provinsie (33ste titel) |
Totaal wedstryde | 33 |
Wedstryde gespeel | 33 |
Drieë gedruk | 174 (gemiddeld 5.273 per wedstryd) |
Meeste punte | 137 Louis Fouché (Blou Bulle) |
Meeste drieë | 8 Raymond Rhule (Cheetahs) |
Die 2012 Absa Curriebeker kompetisie is vanaf 10 Augustus tot 27 Oktober 2012 gespeel. Die Curriebeker is ’n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Dit was die 73ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.
Die Goue Leeus was die verdedigende kampioene. Hulle het die Natalse Haaie met 42–16 in die 2011 Curriebeker Premierafdeling op Coca-Cola Park verslaan. Die eindstryd is op 27 Oktober 2012 beslis tussen die Natalse Haaie en die Westelike Provinsie met die Westelike Provinsie wat die titel gewen het.
Tabel
[wysig | wysig bron]
| |||||||||||||
Pos | Naam | Gespeel | Gewen | Gelykop | Verloor | Punte Vir | Punte Teen | +/− | BP | Tabelpunte | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Natalse Haaie | 10 | 7 | 0 | 3 | 292 | 233 | +59 | 7 | 35 | |||
2 | Leeus | 10 | 6 | 0 | 4 | 285 | 279 | +6 | 4 | 28 | |||
3 | Westelike Provinsie | 10 | 5 | 0 | 5 | 272 | 226 | +46 | 5 | 26 | |||
4 | Blou Bulle | 10 | 5 | 0 | 5 | 280 | 291 | −11 | 2 | 23 | |||
5 | Griekwas | 10 | 4 | 0 | 6 | 250 | 313 | −63 | 4 | 20 | |||
6 | Cheetahs | 10 | 3 | 0 | 7 | 268 | 305 | −37 | 6 | 18 | |||
Opgedateer op 14 Oktober 2012 |
Tabel notas
[wysig | wysig bron]- Pos = Tabel Posisie
- +/- = Punteverskil (Die totaal van Punte Vir minus Punte Teen)
- BP = Bonuspunt
- Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt word ook toegeken aan die verloorspan as daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
Wedstryddatums
[wysig | wysig bron]Datum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 10–11 Augustus | Week 7 | 22 September |
Week 2 | 17–18 Augustus | Week 8 | 28-29 September |
Week 3 | 25 Augustus | Week 9 | 5-6 Oktober |
Week 4 | 31 Augustus-1 September | Week 10 | 12-13 Oktober |
Week 5 | 8 September | Halfeindronde | 20 Oktober |
Week 6 | 15 September | Eindronde | 27 Oktober |
Voorafgegaan deur 2011 Curriebeker |
Curriebeker 2012 |
Opgevolg deur 2013 Curriebeker |
Week 1
[wysig | wysig bron]10 Augustus 2012 | Blou Bulle | 35 – 20 | Griekwas | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Drieë: Akona Ndungane, Ruan Snyman Doelskoppe: Louis Fouché (2) Strafdoele: Louis Fouché (7) |
Verslag | Drieë: Rocco Jansen, Martin Muller Doelskoppe: Francois Brummer (2) Strafdoel: Francois Brummer Skepdoel: Francois Brummer Kaarte: Willie le Roux 20' tot 30' |
Skeidsregter: Rasta Rasivhenge | |
11 Augustus 2012 | Goue Leeus | 43 – 20 | Vrystaat Cheetahs | Coca-Colapark, Johannesburg | |
17:05 | Drieë: Derick Minnie, Andries Coetzee, Hendrik Roodt, Ruan Combrinck Doelskoppe: Butch James (3), Guy Cronjé Strafdoele: Butch James (5) |
Verslag | Drieë: Raymond Rhule (2) Doelskoppe: Riaan Smit (2) Strafdoele: Riaan Smit (2) Kaarte: Andries Strauss 59' tot 69' |
Skeidsregter: Marius Jonker | |
11 Augustus 2012 | Westelike Provinsie | 23 – 25 | Natalse Haaie | DHL Nuweland, Kaapstad | |
19:10 | Drieë: Tiaan Liebenberg, Deon Fourie Doelskoppe: Joe Pietersen (2) Strafdoele: Joe Pietersen (3) |
Verslag | Drieë: Paul Jordaan, Craig Burden (2) Doelskoppe: Meyer Bosman (2) Strafdoel: Meyer Bosman Skepdoel: Riaan Viljoen |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan | |
Week 2
[wysig | wysig bron]17 Augustus 2012 | Vrystaat Cheetahs | 32 – 18 | Blou Bulle | Vrystaatstadion, Bloemfontein | |
19:10 | Drieë: Andries Ferreira, Kabamba Floors Doelskoppe: Riaan Smit (2) Strafdoele: Riaan Smit (5), Nico Scheepers |
Verslag | Drieë: CJ Stander (2) Doelskop: Louis Fouché Strafdoele: Louis Fouché (2) |
Bywoning: 14,329 Skeidsregter: Sindile Mayende | |
18 Augustus 2012 | Griekwas | 20 – 25 | Westelike Provinsie | GWK-park, Kimberley | |
14:30 | Drieë: Ligtoring Landman, Wilmaure Louw, Jaco Nepgen Doelskop: Francois Brummer Strafdoel: Francois Brummer |
Verslag | Drieë: Ederies Arendse, JP du Plessis, Steven Kitshooff Doelskoppe: Demetri Catrakilis (2) Strafdoele: Demetri Catrakilis (2) |
Skeidsregter: Marius Jonker | |
18 Augustus 2012 | Natalse Haaie | 30 – 14 | Goue Leeus | Mr Price Kings Park, Durban | |
19:15 | Drieë: Sibusiso Sithole, Odwa Ndungane, Jean Deysel Doelskoppe: Meyer Bosman (3) Strafdoele: Meyer Bosman (3) |
Verslag | Drieë: Strafdrie, Cobus Grobbelaar Doelskoppe: Butch James (2) Kaarte: Hendrik Roodt 39' tot 51' |
Skeidsregter: Mark Lawrence | |
Week 3
[wysig | wysig bron]25 Augustus 2012 | Griekwas | 16 – 29 | Vrystaat Cheetahs | GWK-park, Kimberley | |
15:00 | Drieë: Ligtoring Landman, Rocco Jansen Strafdoele: Francois Brummer (2) |
Verslag | Drieë: Pieter Labuschagne, Frans Viljoen, Raymond Rhule, Sarel Pretorius Doelskoppe: Johan Goosen, Sias Ebersohn, Nico Scheepers Strafdoel: Johan Goosen |
Skeidsregter: Quinton Immelman | |
25 Augustus 2012 | Goue Leeus | 26 – 23 | Westelike Provinsie | Coca-Colapark, Johannesburg | |
17:05 | Drie: Joshua Strauss 'Strafdoele: Elton Jantjies (7) |
Verslag | Drieë: Gerhard van den Heever, Brok Harris Doelskoppe: Demetri Catrakilis (2) Strafdoele: Demetri Catrakilis (3) |
Skeidsregter: Stuart Berry | |
25 Augustus 2012 | Blou Bulle | 42 – 31 | Natalse Haaie | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Drieë: CJ Stander, Arno Botha, Francois Venter Doelskoppe: Louis Fouché (3) Strafdoele: Louis Fouché (6) Skepdoel: Louis Fouché |
Verslag | Drieë: Jean Deysel, Charl McLeod, Marius Joubert, Odwa Ndungane Doelskoppe: Riaan Viljoen (4) Strafdoel: Riaan Viljoen |
Skeidsregter: Jaco Peyper | |
Week 4
[wysig | wysig bron]31 Augustus 2012 | Goue Leeus | 32 – 42 | Griekwas | Coca-Colapark, Johannesburg | |
19:10 | Drieë: Ross Cronjé, Jaco Kriel, Anthony Volminck (2) Doelskoppe: Elton Jantjies, Andries Coetzee, Butch James Strafdoele: Elton Jantjies (2) |
Verslag | Drieë: Rocco Jansen, Jannie Boshoff, Ryno Barnes, Willie le Roux, Jean Stemmet Doelskoppe: Francois Brummer (4) Strafdoele: Francois Brummer (3) |
Skeidsregter: Craig Joubert | |
1 September 2012 | Natalse Haaie | 34 – 32 | Vrystaat Cheetahs | Mr Price Kings Park, Durban | |
17:05 | Drieë: Riaan Viljoen, Odwa Ndungane (2), Meyer Bosman Doelskoppe: Meyer Bosman (4) Strafdoele: Meyer Bosman (2) |
Verslag | Drieë: Sarel Pretorius, Raymond Rhule, Nico Scheepers Doelskop: Nico Scheepers Strafdoele: Nico Scheepers (3) Skepdoele: Sias Ebersohn (2) |
Skeidsregter: Rasta Rashivenge | |
1 September 2012 | Westelike Provinsie | 42 – 6 | Blou Bulle | DHL Nuweland, Kaapstad | |
19:10 | Drieë: Nick Groom, Deon Fourie, Marcel Brache, Damian de Allende, JP du Plessis Doelskoppe: Demetri Catrakilis (4) Strafdoele: Demetri Catrakilis (3) |
Verslag | Strafdoele: Louis Fouché (2) | Skeidsregter: Lourens van der Merwe | |
Week 5
[wysig | wysig bron]8 September 2012 | Griekwas | 22 – 15 | Natalse Haaie | GWK-park, Kimberley | |
15:00 | Drie: Marnus Schoeman Doelskop: Francois Brummer Strafdoele: Francois Brummer (5) Kaarte: Leon Karemaker 50' tot 60' |
Verslag | Strafdoele: Meyer Bosman (5) | Skeidsregter: Pro Legoete | |
8 September 2012 | Blou Bulle | 23 – 32 | Goue Leeus | Loftus Versfeld, Pretoria | |
17:05 | Drieë: Ruan Snyman, Francois Venter, Clayton Blommetjies Doelskop: Louis Fouché Strafdoele: Louis Fouché (2) |
Verslag | Drieë: Deon Helberg, Alwyn Hollenbach, Jaco Taute, Lionel Mapoe Doelskoppe: Elton Jantjies (3) Strafdoele: Elton Jantjies (2) |
Skeidsregter: Jason Jaftha | |
8 September 2012 | Vrystaat Cheetahs | 22 – 29 | Westelike Provinsie | Vrystaatstadion, Bloemfontein | |
19:10 | Drie: Sarel Pretorius Doelskop: Nico Scheepers Strafdoele: Nico Scheepers (5) |
Verslag | Drieë: Gio Aplon, Marcel Brache Doelskoppe: Demetri Catrakilis (2) Strafdoele: Demetri Catrakilis (5) |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan | |
Week 6
[wysig | wysig bron]15 September 2012 | Griekwas | 49 – 34 | Blou Bulle | GWK-park, Kimberley | |
15:00 | Drieë: Rocco Jansen, Walter Venter, Francois Brummer, Jean Stemmet, Marnus Schoeman, Richard Lawson Doelskoppe: Francois Brummer (2) Strafdoele: Francois Brummer (4) Skepdoel: Francois Brummer |
Verslag | Drieë: Rudy Paige, Willie Wepener, Akona Ndungane, Werner Kruger, CJ Stander Doelskoppe: Louis Fouché (3) Strafdoel: Louis Fouché |
Skeidsregter: Jaco Peyper | |
15 September 2012 | Vrystaat Cheetahs | 22 – 38 | Goue Leeus | Vrystaatstadion, Bloemfontein | |
17:05 | Drieë: Marcel van der Merwe (2) Doelskoppe: Nico Scheepers (2) Strafdoele: Nico Scheepers (3) |
Verslag | Drieë: Franco van der Merwe, Ruan Combrinck (2), Deon Helberg Doelskoppe: Elton Jantjies (3) Strafdoele: Elton Jantjies (4) Kaarte: Franco van der Merwe 49' tot 59' |
Skeidsregter: Sindile Mayende | |
15 September 2012 | Natalse Haaie | 43 – 27 | Westelike Provinsie | Mr Price Kings Park, Durban | |
19:10 | Drieë: Jacques Botes, Keegan Daniel (2), Strafdrie Doelskoppe: Meyer Bosman (4) Strafdoele: Meyer Bosman (5) Kaarte: Jean Deysel 53' tot 63' |
Verslag | Drieë: Louis Schreuder (2) Doelskop: Demetri Catrakilis Strafdoele: Demetri Catrakilis (5) Kaarte: Jebb Sinclair 53', Tyrone Holmes 68', Wilhelm van der Sluys 75' tot 80' |
Skeidsregter: Lourens van der Merwe | |
Week 7
[wysig | wysig bron]22 September 2012 | Westelike Provinsie | 45 – 21 | Griekwas | DHL Nuweland, Kaapstad | |
15:00 | Drieë: Joe Pietersen, Gerhard van den Heever, Marcel Brache, Deon Fourie, Siyabonga Ntubeni, Jebb Sinclair Doelskoppe: Demetri Catrakilis (6) Strafdoel: Joe Pietersen Kaarte: Don Armand 80' tot 80' |
Verslag | Drieë: Marnus Schoeman, Strafdrie, Rocco Jansen Doelskoppe: Francois Brummer (2), Marnitz Boshoff |
Skeidsregter: Stuart Berry | |
22 September 2012 | Blou Bulle | 34 – 30 | Vrystaat Cheetahs | Loftus Versfeld, Pretoria | |
17:05 | Drieë: Sampie Mastriet, Franco Mostert, CJ Stander Doelskoppe: Louis Fouché (2) Strafdoele: Louis Fouché (5) |
Verslag | Drieë: Raymond Rhule, Nico Scheepers, Marcel van der Merwe Doelskoppe: Nico Scheepers (3) Strafdoele: Nico Scheepers (3) |
Skeidsregter: Rasta Rasivhenge | |
22 September 2012 | Goue Leeus | 28 – 22 | Natalse Haaie | Coca-Colapark, Johannesburg | |
19:10 | Drieë: Ruan Combrinck, Jaco Kriel Strafdoele: Elton Jantjies (6) |
Verslag | Drieë: Odwa Ndungane, Cobus Reinach Strafdoele: Meyer Bosman (4) |
Skeidsregter: Jason Jaftha | |
Week 8
[wysig | wysig bron]28 September 2012 | Natalse Haaie | 13 – 12 | Blou Bulle | Mr Price Kings Park, Durban | |
19:10 | Drieë: Paul Jordaan, Keegan Daniel Strafdoel: Meyer Bosman Kaarte: Pieter Dixon 69' |
Verslag | Strafdoele: Louis Fouché (3) Skepdoel: Louis Fouché |
Skeidsregter: Mark Lawrence | |
29 September 2012 | Vrystaat Cheetahs | 35 – 20 | Griekwas | Vrystaatstadion, Bloemfontein | |
14:00 | Drieë: Ross Geldenhuys, Robert Ebersohn, Hennie Daniller, Raymond Rhule Doelskoppe: Nico Scheepers (3) Strafdoele: Nico Scheepers (3) |
Verslag | Drieë: Marnus Schoeman, Jannie Boshoff Doelskoppe: Francois Brummer (2) Strafdoele: Francois Brummer (2) Kaarte: Willie le Roux 22' tot 32', JP Nel 70' tot 80' |
Skeidsregter: Jason Jaftha | |
29 September 2012 | Westelike Provinsie | 9 – 22 | Goue Leeus | DHL Nuweland, Kaapstad | |
19:00 | Strafdoele: Joe Pietersen, Demetri Catrakilis (2) | Verslag | Drie: Deon Helberg Doelskop: Butch James Strafdoele: Butch James (4), Ruan Combrinck Kaarte: Butch James 47' tot 57' |
Bywoning: 5,000 Skeidsregter: Marius Jonker | |
Week 9
[wysig | wysig bron]5 Oktober 2012 | Blou Bulle | 26 – 13 | Westelike Provinsie | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Drie: Akona Ndungane Strafdoele: Louis Fouché (7) |
Verslag | Drie: Strafdrie Doelskop: Demetri Catrakilis Strafdoele: Demetri Catrakilis (2) |
Bywoning: 15,677 Skeidsregter: Jonathan Kaplan | |
6 Oktober 2012 | Griekwas | 37 – 21 | Goue Leeus | GWK-park, Kimberley | |
14:00 | Drieë: Lourens Adriaanse, Leon Karemaker, Rocco Jansen (2) Doelskoppe: Francois Brummer (4) Strafdoele: Francois Brummer (3) |
Verslag | Drieë: Cobus Grobbelaar, Michael Rhodes Doelskop: Butch James (1) Strafdoele: Butch James (3) |
Skeidsregter: Mark Lawrence | |
6 Oktober 2012 | Vrystaat Cheetahs | 30 – 37 | Natalse Haaie | Vrystaatstadion, Bloemfontein | |
19:15 | Drieë: Raymond Rhule (2), Sarel Pretorius Doelskoppe: Nico Scheepers (2), Tewis de Bruyn Strafdoele: Nico Scheepers (3) |
Verslag | Drieë: Odwa Ndungane (2), Paul Jordaan, Jacques Botes, Kyle Cooper Doelskoppe: Meyer Bosman (3) Strafdoele: Meyer Bosman (2) |
Skeidsregter: Jason Jaftha | |
Week 10
[wysig | wysig bron]12 Oktober 2012 | Natalse Haaie | 42 – 3 | Griekwas | Mr Price Kings Park, Durban | |
19:10 | Drieë: Cobus Reinach, Louis Ludik, Lwazi Mvovo, Lubabalo Mtembu, Charl McLeod Doelskoppe: Patrick Lambie (4) Strafdoele: Patrick Lambie (3) Kaarte: Keegan Daniel 31' tot 41' |
Verslag | Strafdoel: Francois Brummer Kaarte: Jannie Boshoff 39' tot 49' |
Skeidsregter: Jaco Peyper | |
13 Oktober 2012 | Westelike Provinsie | 36 – 15 | Vrystaat Cheetahs | DHL Nuweland, Kaapstad | |
14:00 | Drieë: Jean de Villiers, Andries Bekker, Deon Fourie (2), Duane Vermeulen Doelskoppe: Demetri Catrakilis (4) Strafdoel: Demetri Catrakilis |
Verslag | Drieë: Francois Uys, Philip Snyman Doelskop: Tewis de Bruyn Strafdoel: Nico Scheepers |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan | |
13 Oktober 2012 | Goue Leeus | 29 – 50 | Blou Bulle | Coca-Colapark, Johannesburg | |
19:10 | Drieë: Michael Rhodes, Anthony Volmink Doelskoppe: Butch James (2) Strafdoele: Butch James (5) |
Verslag | Drieë: Bjorn Basson, Jano Vermaak, Arno Botha, Dewald Potgieter, Akona Ndungane Doelskoppe: Morné Steyn (4) Louis Fouché Strafdoele: Morné Steyn (4) Skepdoel: Morné Steyn (1) |
Skeidsregter: Craig Joubert | |
Uitspeelwedstryde
[wysig | wysig bron]Halfeindronde | Eindronde | |||||
20 Oktober 2012 – Mr Price Kings Park, Durban | ||||||
Haaie | 20 | |||||
Blou Bulle | 3 | 27 Oktober 2012 Mr Price Kings Park, Durban | ||||
Natal Haaie | 18 | |||||
20 Oktober 2012 – Coca-Colapark, Johannesburg | Westelike Provinsie | 25 | ||||
Goue Leeus | 16 | |||||
Westelike Provinsie | 21 |
Halfeindronde
[wysig | wysig bron]20 Oktober 2012 | Natalse Haaie | 20 – 3 | Blou Bulle | Mr Price Kings Park, Durban | |
16:30 | Drie: Lwazi Mvovo Strafdoele: Patrick Lambie (5) |
Verslag | Strafdoel: Morné Steyn Kaarte: Morné Mellett 29' tot 39' |
Bywoning: 54,200 Skeidsregter: Mark Lawrence | |
20 Oktober 2012 | Goue Leeus | 16 – 21 | Westelike Provinsie | Coca-Colapark, Johannesburg | |
19:00 | Drie: Michael Rhodes Doelskop: Elton Jantjies Strafdoele: Ruan Combrinck, Elton Jantjies (2) |
Verslag | Drieë: Joe Pietersen, Duane Vermeulen Doelskop: Joe Pietersen Strafdoele: Demetri Catrakilis (2), Joe Pietersen |
Skeidsregter: Marius Jonker | |
Eindronde
[wysig | wysig bron]27 Oktober 2012 | Haaie | 18 – 25 | Westelike Provinsie | Mr Price Kings Park, Durban | |
17:00 | Strafdoele: Patrick Lambie (6) | Verslag | Drie: Juan de Jongh Doelskop: Demetri Catrakilis Strafdoele: Demetri Catrakilis (3), Joe Pietersen Skepdoele: Demetri Catrakilis (2) |
Bywoning: 48 238 Skeidsregter: Jaco Peyper | |
Promosie-/Relegasiewedstryde
[wysig | wysig bron]Tabel
[wysig | wysig bron]
| |||||||||||||||
Span | Gespeel | Gewen | Gelykop | Verloor | Punte vir | Punte teen | Punterverskil | Drieë vir | Drieë teen | Drie-bonus | Verloor-bonus | Punte | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Cheetahs | 2 | 2 | 0 | 0 | 69 | 20 | +49 | 9 | 2 | 1 | 0 | 9 | ||
2 | OP Kings | 2 | 0 | 0 | 2 | 20 | 69 | −49 | 2 | 9 | 0 | 0 | 0 | ||
Die span wat bo eindig kwalifiseer om aan die 2013 Curriebeker Premierafdeling deel te neem. Die ander span kwalifiseer vir die 2013 Curriebeker Eerste Afdeling. Verduideliking van punte: *4 punte vir ’n wen *2 punte vir gelykop *1 bonuspunt vir verloor met sewe of minder punte *1 bonuspunt vir vier of meer drieë in ’n wedstryd |
Wedstryde
[wysig | wysig bron]19 Oktober 2012 | Cheetahs | 53 – 14 | OP Kings | Vrystaatstadion, Bloemfontein | |
19:10 | Drieë: Nico Scheepers, Ross Geldenhuys, Philip van der Walt, Andries Strauss (2), Adriaan Strauss, Rayno Benjamin, Strafdrie Doelskoppe: Nico Scheepers (2), Tewis de Bruyn (3) Strafdoel: Tewis de Bruyn |
Verslag | Drieë: Devin Oosthuizen, Shane Gates Doelskoppe: George Whitehead (2) Kaarte: Charl du Plessis 75' tot 80' |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan | |
26 Oktober 2012 | OP Kings | 6 – 16 | Cheetahs | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
19:00 | Strafdoele: George Whitehead (2) Kaarte: Falie Oelschig 32' |
Drie: Sias Ebersohn, Doelskop: Nico Scheepers Strafdoele: Nico Scheepers (3) |
Skeidsregter: Craig Joubert | ||
Spelerstatistieke
[wysig | wysig bron]
Voorste driedrukkers[wysig | wysig bron]
|
Voorste puntemakers[wysig | wysig bron]
|