Gaan na inhoud

Afrikanasiesbeker 1996

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Afrikanasiesbeker 1996
Suid-Afrika 1996
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Datums 13 Januarie – 3 Februarie
Spanne 15 (van 1 konfederasie)
Stadions (in 4 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (1 titel)
Tweede plek Vlag van Tunisië Tunisië
Derde plek Vlag van Zambië Zambië
Vierde plek Vlag van Ghana Ghana
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 29
Doele 78 (2.69 per wedstryd)
Bywoning 640 880 (22 099 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Zambië Kalusha Bwalya (4 doele)
Beste speler Vlag van Zambië Kalusha Bwalya
1994
1998

Die Afrikanasiesbeker 1996 is van 13 Januarie tot en met 3 Februarie 1996 in Suid-Afrika aangebied. Dit was die 20ste aanbieding van die CAF se Afrikanasiesbeker-toernooi en die eerste keer wat Suid-Afrika die geleentheid gekry het om as gasheer op te tree voordat hulle ook die 2013-toernooi aangebied het.

Die Trofee van Afrika-eenheid waarom meegeding is

Dit was die eerste toernooi met die nuwe aantal van 16 nasionale sokkerspanne, wat verhoog is van die vorige twaalf deelnemers tydens die Afrikanasiesbekertoernooie in 1992 en 1994. Nadat die titelhouer Nigerië weens Suid-Afrika se gasheerskap nie aan die toernooi wou deelneem nie, is Guinee gevra om deel te neem, maar hulle het weens ’n gebrek aan voorbereidingstyd geweier, waarvolgens 15 pleks van 16 spanne vanuit verskeie Afrikalande aan dié toernooi deelgeneem het. Suid-Afrika se Bafana-Bafana het die trofee gewen nadat hulle Tunisië op 3 Februarie in die ENB-stadion met 2–0 geklop en sodoende hulle eerste Afrikatitel ingepalm het; Suid-Afrika het daarmee regstreeks vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 1997 in Frankryk gekwalifiseer.[1] Zambië het in die derde en Ghana in die vierde plek geëindig.

Toewysing

[wysig | wysig bron]

Oorspronklik is Kenia deur CAF as gasheer vir die toernooi aangewys, maar het dit later weens die regering se gebrek aan finansiële ondersteuning en die agterstand in die verbetering van fasiliteite teruggegee, waarvolgens Suid-Afrika as gasheer aangewys is.[2]

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]

Die gasheer Suid-Afrika het regstreeks vir die Afrikanasiesbeker 1996 gekwalifiseer. Tydens die kwalifisering het 44 spanne om die oorblywende 15 plekke meegeding. Die verdedigende kampioen Nigerië moes op druk deur die destydse diktator Sani Abacha weens veiligheidskwessies in Suid-Afrika net voor die begin van die toernooi homself onttrek. Nadat Guinee, die naasbeste kwalifiseerder, die aanbod verwerp het om Nigerië se plek in te neem weens ’n gebrek aan voorbereidingstyd het, het 15 pleks van 16 spanne deelgeneem.[3]

Kwalifiserende spanne

[wysig | wysig bron]

Die volgende 15 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Vlag van Algerië Algerië 9de 1 1992 Kampioen (1990)
Vlag van Angola Angola 1ste 1 Debuut
Vlag van Burkina Faso Burkina Faso 2de 1 1978 Groepfase (1978)
Vlag van Egipte Egipte 15de 7 1994 Kampioen (1957, 1959, 1986)
Vlag van Gaboen Gaboen 2de 2 1994 Groepfase (1994)
Vlag van Ghana Ghana 11de 3 1994 Kampioen (1963, 1965, 1978, 1982)
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 12de 7 1992 Kampioen (1992)
Vlag van Kameroen Kameroen 9de 1 1992 Kampioen (1984, 1988)
Vlag van Liberië Liberië 1ste 1 Debuut
Vlag van Mosambiek Mosambiek 2de 1 1986 Groepfase (1986)
Vlag van Sierra Leone Sierra Leone 2de 2 1994 Groepfase (1994)
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 1ste 1 Debuut
Vlag van Tunisië Tunisië 7de 1 1994 Naaswenner (1965)
Vlag van Zaïre Zaïre 10de 3 1994 Kampioen (1968, 1974)
Vlag van Zambië Zambië 8de 4 1994 Naaswenner (1974, 1994)

Stadions

[wysig | wysig bron]

Die wedstryde is in vier stede en in vier stadions gespeel:

Johannesburg
Afrikanasiesbeker 1996 (Suid-Afrika)
Durban
ENB-stadion Kings Park-stadion
26°14′5.3″S 27°58′56.6″O / 26.234806°S 27.982389°O / -26.234806; 27.982389 (ENB-stadion) 29°49′30″S 31°1′47″O / 29.82500°S 31.02972°O / -29.82500; 31.02972 (Kings Park-stadion)
Kapasiteit: 80 000 Kapasiteit: 52 000
Bloemfontein Port Elizabeth
Vrystaatstadion Boet Erasmus-stadion
29°7′3″S 26°12′32″O / 29.11750°S 26.20889°O / -29.11750; 26.20889 (Vrystaatstadion) 33°58′55″S 25°38′22″O / 33.98194°S 25.63944°O / -33.98194; 25.63944 (Boet Erasmus-stadion)
Kapasiteit: 40 000 Kapasiteit: 33 852

Formaat

[wysig | wysig bron]

Die Afrikanasiesbeker 1996 is oor 22 dae tussen 15 verskillende nasies oor 29 wedstryde uitgespeel. Dit het op 13 Januarie 1996 op die ENB-stadion in Johannesburg met ’n wedstryd tussen die gasheer Suid-Afrika en Kameroen afgeskop. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op 3 Februarie met die eindstryd tussen Suid-Afrika en Tunisië, waartydens die gasheer die Afrikanasiesbekertrofee ingepalm het.

Kalender

[wysig | wysig bron]

Die volgende tabel dui die Afrikanasiesbeker 1996 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase en ’n kakie blokkie op beide die bronseindstryd en die eindstryd wat op dieselfde dag beslis is.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Januarie
Sa
13
So
14
Ma
15
Di
16
Wo
17
Do
18
Vr
19
Sa
20
So
21
Ma
22
Di
23
Wo
24
Do
25
Groep A 1 1 1 1 2
Groep B 1 1 1 1 2
Groep C 1 1 1
Groep D 1 1 1 1 2
Uitklopfase
Januarie/Februarie
Vr
26
Sa
27
So
28
Ma
29
Di
30
Wo
31
Do
1
Vr
2
Sa
3
Uitklopfase 2 2 2 2
Legende

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek en eindstryd

Groepfase

[wysig | wysig bron]

Die Afrikanasiesbeker 1996 is deur 15 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 15 deelnemende spanne in vier groepe van óf drie óf vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

[wysig | wysig bron]

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit agt wedstryde bestaan het: vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die agtste eindstryde gespeel, byvoorbeeld: die wenner van Groep A het teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B het teen die naaswenner van Groep A gespeel. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

[wysig | wysig bron]
Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase.

Groepfase

[wysig | wysig bron]

15 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A

[wysig | wysig bron]
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 3 2 0 1 4 1 +3 6
Vlag van Egipte Egipte 3 2 0 1 4 3 +1 6
Vlag van Kameroen Kameroen 3 1 1 1 5 7 –2 4
Vlag van Angola Angola 3 0 1 2 4 6 –2 1

13 Januarie 1996
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 3–0 Vlag van Kameroen Kameroen ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 75 000
Skeidsregter: Said Belqola (Marokko)
Masinga Doelpunt na 15 minute 15'
Williams Doelpunt na 37 minute 37'
Moshoeu Doelpunt na 55 minute 55'

15 Januarie 1996
Vlag van Egipte Egipte 2–1 Vlag van Angola Angola ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 6 000
Skeidsregter: Sidi Bekaye Magassa (Mali)
El-Kass Doelpunt na 30 minute 30', Doelpunt na 33 minute 33' Doelpunt na 77 minute 77' Quinzinho

18 Januarie 1996
Vlag van Kameroen Kameroen 2–1 Vlag van Egipte Egipte ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 4 000
Skeidsregter: Lim Kee Chong (Mauritius)
Omam-Biyik Doelpunt na 36 minute 36' (straf)
Tchami Doelpunt na 59 minute 59'
Doelpunt na 48 minute 48' Maher

20 Januarie 1996
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 1–0 Vlag van Angola Angola ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 28 000
Skeidsregter: Fethi Boucetta (Tunisië)
Williams Doelpunt na 57 minute 57'

24 Januarie 1996
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 0–1 Vlag van Egipte Egipte ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Lucien Bouchardeau (Niger)
Doelpunt na 7 minute 7' El-Kass

24 Januarie 1996
Vlag van Angola Angola 3–3 Vlag van Kameroen Kameroen Kings Park-stadion, Durban
Toeskouers: 6 000
Skeidsregter: Mohamed Kouradji (Algerië)
Joni Doelpunt na 38 minute 38' (straf)
Paulão Doelpunt na 57 minute 57'
Quinzinho Doelpunt na 80 minute 80'
Doelpunt na 25 minute 25' Omam-Biyik
Doelpunt na 82 minute 82' Mouyémé
Doelpunt na 90 minute 90' (e. d.) Hélder Vicente

Groep B

[wysig | wysig bron]
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Zambië Zambië 3 2 1 0 9 1 +8 7
Vlag van Algerië Algerië 3 2 1 0 4 1 3 7
Vlag van Sierra Leone Sierra Leone 3 1 0 2 2 7 –5 3
Vlag van Burkina Faso Burkina Faso 3 0 0 3 3 9 –6 0

14 Januarie 1996
Vlag van Zambië Zambië 0–0 Vlag van Algerië Algerië Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 9 000
Skeidsregter: Ali Bujsaim (VAE)

15 Januarie 1996
Vlag van Sierra Leone Sierra Leone 2–1 Vlag van Burkina Faso Burkina Faso Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 1 500
Skeidsregter: Okoampa (Ghana)
Sessay Doelpunt na 11 minute 11'
Kallon Doelpunt na 89 minute 89'
Doelpunt na 74 minute 74' Ouédraogo

18 Januarie 1996
Vlag van Algerië Algerië 2–0 Vlag van Sierra Leone Sierra Leone Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 1 500
Skeidsregter: Ian McLeod (Suid-Afrika)
Meçabih Doelpunt na 41 minute 41', Doelpunt na 63 minute 63'

20 Januarie 1996
Vlag van Zambië Zambië 5–1 Vlag van Burkina Faso Burkina Faso Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 2 000
Skeidsregter: Masayoshi Okada (Japan)
Malitoli Doelpunt na 18 minute 18'
K. Bwalya Doelpunt na 24 minute 24', Doelpunt na 35 minute 35'
Lota Doelpunt na 44 minute 44'
J. Bwalya Doelpunt na 45 minute 45'
Doelpunt na 53 minute 53' Traoré

24 Januarie 1996
Vlag van Algerië Algerië 2–1 Vlag van Burkina Faso Burkina Faso Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 180
Skeidsregter: Charles Masembe (Uganda)
Lounici Doelpunt na 2 minute 2'
Dziri Doelpunt na 75 minute 75'
Doelpunt na 83 minute 83' Zongo

24 Januarie 1996
Vlag van Zambië Zambië 4–0 Vlag van Sierra Leone Sierra Leone Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 200
Skeidsregter: Lim Kee Chong (Mauritius)
K. Bwalya Doelpunt na 2 minute 2', Doelpunt na 9 minute 9', Doelpunt na 84 minute 84'
Malitoli Doelpunt na 87 minute 87'

Groep C

[wysig | wysig bron]
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Gaboen Gaboen 2 1 0 1 3 2 +1 3
Vlag van Zaïre Zaïre 2 1 0 1 2 2 0 3
Vlag van Liberië Liberië 2 1 0 1 2 3 –1 3

16 Januarie 1996
Vlag van Gaboen Gaboen 1–2 Vlag van Liberië Liberië Kings Park-stadion, Durban
Toeskouers: 5 000
Skeidsregter: Gamal Al-Ghandour (Egipte)
Nzeng Doelpunt na 59 minute 59' Doelpunt na 5 minute 5' (straf) Sebwe
Doelpunt na 54 minute 54' Sarr

19 Januarie 1996
Vlag van Gaboen Gaboen 2–0 Vlag van Zaïre Zaïre Kings Park-stadion, Durban
Toeskouers: 4 000
Skeidsregter: Omer Yengo (Kongo)
Mackaya Doelpunt na 21 minute 21' (straf)
Bekogo Doelpunt na 34 minute 34'

25 Januarie 1996
Vlag van Zaïre Zaïre 2–0 Vlag van Liberië Liberië ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 3 000
Skeidsregter: Said Belqola (Marokko)
Lukaku Doelpunt na 5 minute 5' (straf)
Essende Doelpunt na 72 minute 72'

Vlag van Nigerië Nigerië het onttrek, waarvolgens hul drie wedstryde gekanselleer is:

  • teen Vlag van Zaïre Zaïre op 16 Januarie 1996.
  • teen Vlag van Liberië Liberië op 19 Januarie 1996.
  • teen Vlag van Gaboen Gaboen op 25 Januarie 1996.

Groep D

[wysig | wysig bron]
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Ghana Ghana 3 3 0 0 6 1 +5 9
Vlag van Tunisië Tunisië 3 1 1 1 5 4 +1 4
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 3 1 0 2 2 5 –3 3
Vlag van Mosambiek Mosambiek 3 0 1 2 1 4 –3 1

14 Januarie 1996
Vlag van Ghana Ghana 2–0 Vlag van Ivoorkus Ivoorkus Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 8 000
Skeidsregter: Masayoshi Okada (Japan)
Yeboah Doelpunt na 20 minute 20'
Pele Doelpunt na 70 minute 70'

16 Januarie 1996
Vlag van Tunisië Tunisië 1–1 Vlag van Mosambiek Mosambiek Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 1 000
Skeidsregter: Charles Masembe (Uganda)
Berkhissa Doelpunt na 24 minute 24' Doelpunt na 4 minute 4' Bucuane

19 Januarie 1996
Vlag van Ghana Ghana 2–1 Vlag van Tunisië Tunisië Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 1 000
Skeidsregter: Petros Mathabela (Suid-Afrika)
Pele Doelpunt na 50 minute 50'
Akonnor Doelpunt na 77 minute 77'
Doelpunt na 72 minute 72' Ben Younes

21 Januarie 1996
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 1–0 Vlag van Mosambiek Mosambiek Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 500
Skeidsregter: Gamal Al-Ghandour (Egipte)
Tiéhi Doelpunt na 32 minute 32'

25 Januarie 1996
Vlag van Tunisië Tunisië 3–1 Vlag van Ivoorkus Ivoorkus Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 1 000
Skeidsregter: Sidi Bekaye Magassa (Mali)
Ben Younes Doelpunt na 32 minute 32', Doelpunt na 38 minute 38'
Ben Hassen Doelpunt na 48 minute 48'
Doelpunt na 84 minute 84' Traoré

25 Januarie 1996
Vlag van Ghana Ghana 2–0 Vlag van Mosambiek Mosambiek Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 3 500
Skeidsregter: Ali Bujsaim (VAE)
Pele Doelpunt na 42 minute 42'
Aboagye Doelpunt na 68 minute 68'

Uitklopfase

[wysig | wysig bron]
Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd
                   
27 Januarie – Johannesburg        
 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika  2
31 Januarie – Johannesburg
 Vlag van Algerië Algerië  1  
 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika  3
28 Januarie – Port Elizabeth
   Vlag van Ghana Ghana  0  
 Vlag van Ghana Ghana  1
3 Februarie – Johannesburg
 Vlag van Zaïre Zaïre  0  
 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika  2
27 Januarie – Bloemfontein
   Vlag van Tunisië Tunisië  0
 Vlag van Zambië Zambië  3
31 Januarie – Durban
 Vlag van Egipte Egipte  1  
 Vlag van Zambië Zambië  2 Uitspeel om derde plek
28 Januarie – Durban
   Vlag van Tunisië Tunisië  4   3 Februarie – Johannesburg
 Vlag van Gaboen Gaboen  1
(1)
   Vlag van Ghana Ghana  0
 Vlag van Tunisië Tunisië  1
(4)
 
 Vlag van Zambië Zambië  1

Kwarteindrondte

[wysig | wysig bron]

27 Januarie 1996
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 2–1 Vlag van Algerië Algerië ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 80 000
Skeidsregter: Ali Bujsaim (VAE)
Fish Doelpunt na 72 minute 72'
Moshoeu Doelpunt na 85 minute 85'
Doelpunt na 84 minute 84' Lazizi

27 Januarie 1996
Vlag van Zambië Zambië 3–1 Vlag van Egipte Egipte Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 8 500
Skeidsregter: Charles Masembe (Uganda)
Elijah Litana Doelpunt na 58 minute 58'
Mutale Doelpunt na 65 minute 65'
Lota Doelpunt na 76 minute 76'
Doelpunt na 43 minute 43' Kamouna

28 Januarie 1996
Vlag van Gaboen Gaboen 1–1 (e.t.)
Strafskoppe
1–4
Vlag van Tunisië Tunisië Kings Park-stadion, Durban
Toeskouers: 4 000
Skeidsregter: Lim Kee Chong (Mauritius)
Mackaya Doelpunt na 16 minute 16'
Strafskoppe
Mackaya Missed
Kassa-Ngoma Missed
Bekogo-Zogo Scored
Doelpunt na 10 minute 10' Baya
Strafskoppe
Scored Sellimi
Scored Fekhi
Scored Ben Slimane
Scored El Ouaer

28 Januarie 1996
Vlag van Ghana Ghana 1–0 Vlag van Zaïre Zaïre Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 8 000
Skeidsregter: Sidi Bekaye Magassa (Mali)
Yeboah Doelpunt na 22 minute 22'

Halfeindrondte

[wysig | wysig bron]

31 Januarie 1996
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 3–0 Vlag van Ghana Ghana ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 75 000
Skeidsregter: Gamal Al-Ghandour (Egipte)
Moshoeu Doelpunt na 22 minute 22', Doelpunt na 87 minute 87'
Bartlett Doelpunt na 46 minute 46'

31 Januarie 1996
Vlag van Zambië Zambië 2–4 Vlag van Tunisië Tunisië Kings Park-stadion, Durban
Toeskouers: 5 000
Skeidsregter: Lucien Bouchardeau (Niger)
Lota Doelpunt na 68 minute 68'
Makasa Doelpunt na 90 minute 90'
Doelpunt na 16 minute 16', Doelpunt na 85 minute 85' (straf) Sellimi
Doelpunt na 20 minute 20' Baya
Doelpunt na 47 minute 47' Ghodhbane

Klein finale (om die derde plek)

[wysig | wysig bron]

3 Februarie 1996
Vlag van Ghana Ghana 0–1 Vlag van Zambië Zambië ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 80 000
Skeidsregter: Omer Yengo (Kongo)
Doelpunt na 51 minute 51' J. Bwalya

Eindstryd

[wysig | wysig bron]

3 Februarie 1996
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 2–0 Vlag van Tunisië Tunisië ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 80 000
Skeidsregter: Charles Masembe (Uganda)
Williams Doelpunt na 73 minute 73', Doelpunt na 75 minute 75'


Afrikanasiesbekerkampioen 1996
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika

Ranglys

[wysig | wysig bron]
Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Groepfase

   Onttrek

   Geen deelname

     Gasheerland Suid-Afrika
Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika A 6 5 0 1 11 2 +9 15
2 Vlag van Tunisië Tunisië D 6 2 2 2 10 9 +1 8
3 Vlag van Zambië Zambië B 6 4 1 1 15 6 +9 13
4 Vlag van Ghana Ghana D 6 4 0 2 7 5 +2 12
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5 Vlag van Algerië Algerië B 4 2 1 1 5 3 +2 7
6 Vlag van Egipte Egipte A 4 2 0 2 5 6 –1 6
7 Vlag van Gaboen Gaboen C 3 1 1 1 4 3 +1 4
8 Vlag van Zaïre Zaïre C 3 1 0 2 2 3 –1 3
In die groepfase uitgeskakel
9 Vlag van Kameroen Kameroen A 3 1 1 1 5 7 –2 4
10 Vlag van Liberië Liberië C 2 1 0 1 2 3 –1 3
11 Vlag van Ivoorkus Ivoorkus D 3 1 0 2 2 5 –3 3
12 Vlag van Sierra Leone Sierra Leone B 3 1 0 2 2 7 −5 3
13 Vlag van Angola Angola A 3 0 1 2 4 6 −2 1
14 Vlag van Mosambiek Mosambiek D 3 0 1 2 1 4 –3 1
15 Vlag van Burkina Faso Burkina Faso B 3 0 0 3 3 9 −6 0

Meeste doele aangeteken

[wysig | wysig bron]

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Vlag van Zambië Kalusha Bwalya 5
2 Vlag van Suid-Afrika John Moshoeu 4
Vlag van Suid-Afrika Mark Williams 4
4 Vlag van Tunisië Imed Ben Younes 3
Vlag van Egipte Ahmed El-Kass 3
Vlag van Zambië Dennis Lota 3

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) Mani Djazmi (3 Februarie 2022). "Africa Cup of Nations: South Africa's 1996 triumph and its role in post-apartheid change". BBC. Besoek op 29 Junie 2022.
  2. (en) "South Africa 1996 – Apartheid out". BBC. 6 Januarie 2010. Besoek op 29 Junie 2022.
  3. (en) "Nigerian players back boycott of finals". The Independent. 10 Januarie 1996. Besoek op 29 Junie 2022.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]