Gaan na inhoud

Hongkong

Koördinate: 22°16′42″N 114°09′32″O / 22.27833°N 114.15889°O / 22.27833; 114.15889
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur SpesBona (besprekings | bydraes) op 17:40, 6 April 2014 (+ Beeldbeskrywing)
中華人民共和國香港特別行政區
Hong Kong Special Administrative Region of the People's Republic of China
Spesiale Administratiewe Streek van die Volksrepubliek van Sjina
Vlag van Hongkong Wapen van Hongkong
Vlag Wapen
Nasionale leuse: geen
Volkslied: Mars van die Vrywilligers
义勇军进行曲
March of the Volunteers
Ligging van Hongkong
Hoofstad Hongkong
Grootste stad Hongkong
Amptelike tale Sjinees en Engels
Regering


• Hoofuitvoerende Beampte
• Hoofsekretaris vir Administrasie
Spesiale Administratiewe
Streek van die
Volksrepubliek van Sjina
Leung Chun-ying
Carrie Lam
Onafhanklikheid
Vorming
• Verdrag van Nanking
• Japannese besetting

• Vervoer van die
Britse soewereiniteit aan die
Volksrepubliek van Sjina


29 Augustus 1842
25 Desember 1941 tot
15 Augustus 1945

1 Julie 1997
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 104 km2  (179ste)
426 myl2
4,58
Bevolking
 - 2010-skatting
 - Digtheid
 
7 061 200[1] (102de)
6 480[2] / km2 (4de)
16 576 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2011-skatting

$351 119 miljard[3]
$49 137[3]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2011-skatting

$243 302 miljard[3]
$34 049[3]

MOI (2011) 0,898[4] (13de)  –  baie hoog
Gini (2007) 43,4[5]
Geldeenheid Dollar (HKD)
Tydsone
 - Somertyd
HKT (UTC+8)
nie toegepas nie (UTC+8)
Internet-TLD .hk en .香港
Skakelkode +852
Kaart van Hongkong
Hongkong soos gesien vanaf Victoria Peak.
'n straattoneel in Hongkong

Hongkong (Sjinees: 香港 Xiānggǎng, Kantonees: Yale: Hē​unggóng, Jyutping: Hoeng1 gong2, Guangdong: Hêng1 gong2, Engels: Hong Kong; amptelik Hongkong Spesiale administratiewe streke van die Volksrepubliek van Sjina, Engels: Hong Kong Special Administrative Region of the People's Republic of China, Sjinees: 中華人民共和國香港特別行政區) is naas Macau een van twee spesiale administratiewe streke van die Volksrepubliek van Sjina. Hongkong is oos van die Pêrelrivierdelta geleë en grens in die noorde aan die Sjinese provinsie Kwangdong.

Dit was 155 jaar lank tot 1997 'n Britse afhanklike gebied, aanvanklik 'n kroonkolonie (van 1842, kragtens die Verdrag van Nanking, tot 1997). Op 30 Junie 1997 is die beheer egter aan die Volksrepubliek van Sjina teruggegee, wat nietemin belowe het dat hy nie sy eie ekonomiese stelsel op Hongkong sou afdwing nie en dat dit die daaropvolgende vyftig jaar ’n hoë mate van outonomie sou geniet. Hongkong se ekonomie word wyd in die pers die vryste ter wêreld genoem, onder meer deur die Engelse tydskrif The Economist.

Verwysings

  1. (en) "Population and Vital Events". Census and Statistics Department, Hong Kong Government. 2010. Besoek op 25 Augustus 2012.
  2. (en) "Population Density by Area" (PDF). Census and Statistics Department, Hong Kong Government. 2009. Besoek op 25 Augustus 2012.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 (en) "Hongkong". Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op 25 Augustus 2012.
  4. (en) "Human Development Report 2011" (PDF). Verenigde Nasies. Besoek op 25 Augustus 2012.
  5. (en) "Human Development Report 2009 – Gini Index". United Nations Development Programme. Besoek op 25 Augustus 2012.

22°16′42″N 114°09′32″O / 22.27833°N 114.15889°O / 22.27833; 114.15889

Sjabloon:Link FA Sjabloon:Link FA Sjabloon:Link FA Sjabloon:Link FA Sjabloon:Link FA Sjabloon:Link FA Sjabloon:Link FA Sjabloon:Link GA Sjabloon:Link GA