Gaan na inhoud

Eter (mitologie): Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Xqbot (besprekings | bydraes)
k robot Bygevoeg: sh:Eter (mitologija)
Xqbot (besprekings | bydraes)
k robot Verander: pl:Eter (mitologia)
Lyn 34: Lyn 34:
[[nl:Aether]]
[[nl:Aether]]
[[no:Aither]]
[[no:Aither]]
[[pl:Eter (bóg)]]
[[pl:Eter (mitologia)]]
[[pt:Éter (mitologia)]]
[[pt:Éter (mitologia)]]
[[ro:Aether]]
[[ro:Aether]]

Wysiging soos op 03:26, 22 Julie 2010

Aither (Grieks: Αἰθήρ) was in die Griekse mitologie die seun van die heel eerste god, Chaos, die leemte waaruit die heelal ontstaan het. In Hesiodus se Theogonie was hy egter die seun van Erebos en Nyx.

Aither is die verpersoonliking van die lug, ruimte en hemel. Hy het verskeie kinders gehad, onder andere Airgia, ’n godin van traagheid en luiheid by Gaia. Nes Tartaros en Erebos het hy wel altare gehad, maar geen tempels of kultus nie.

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]

Eksterne skakels