1437: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Jcwf (besprekings | bydraes) |
Jcwf (besprekings | bydraes) |
||
Lyn 4: | Lyn 4: | ||
== Gebeure == |
== Gebeure == |
||
===Vlaandere=== |
|||
*[[15 April]] - Maurits van Varsenare, die burgemeester van [[Brugge]] word gelynch.<ref name=Dumolyn">{{cite journal|author=DUMOLYN, JAN. |title=“The ‘Terrible Wednesday’ of Pentecost: Confronting Urban and Princely Discourses in the Bruges Rebellion of 1436–1438.” |journal=History|volume= 92|issue= 1 (305)|year= 2007|pages= 3–20|url= http://www.jstor.org/stable/24428696}}</ref> |
|||
*Hertog Filip trek op na Brugge met 3000 Pikardiese soldate.<ref name=Dumolyn"/> |
|||
*[[22 Mei]] - Brugge kom in opstand teen de Boergondiese hertog, wat ook graaf van Vlaandere is. Hy ontsnap ternouer met sy lewe.<ref name=Dumolyn"/> |
|||
*Brugse magte beleër die stad [[Sluis]] sonder resultaat. Die opstand versprei oor Vlaandere.<ref name=Dumolyn"/> |
|||
*Honger dwing die burgers van Brugge 'n nuwe regering aan te stel.<ref name=Dumolyn"/> |
|||
* Desember - Brugge se opstand word opgegee.<ref name=Dumolyn"/> |
|||
===Pouslike staat=== |
|||
* [[3 Julie]] – Die konsilie van Basel publiseer die "monitum" wat die magte van [[Pous Eugenius IV]] probeer beperk. |
* [[3 Julie]] – Die konsilie van Basel publiseer die "monitum" wat die magte van [[Pous Eugenius IV]] probeer beperk. |
||
* [[18 September]] – Pous Eugenius IV publiseer die bul "Doctoris gentium" wat 'n nuwe konsilie in Ferrara aankondig. |
* [[18 September]] – Pous Eugenius IV publiseer die bul "Doctoris gentium" wat 'n nuwe konsilie in Ferrara aankondig. |
||
===Java=== |
|||
* Op Java kom die [[Candi Sukuh]] gereed. Dit bevat 'n Koninklike Linga en hierdie simbool bedreig die posisie van [[Majapahit]] omdat dit 'n alternatiewe magsentrum verteenwoordig. |
* Op Java kom die [[Candi Sukuh]] gereed. Dit bevat 'n Koninklike Linga en hierdie simbool bedreig die posisie van [[Majapahit]] omdat dit 'n alternatiewe magsentrum verteenwoordig. |
||
Wysiging soos op 17:13, 7 Mei 2024
1437 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1432 | 1433 | 1434 | 1435 | 1436 | ◄ 1437 ► | 1438 | 1439 | 1440 | 1441 | 1442 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1437 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1437 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 37ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
Vlaandere
- 15 April - Maurits van Varsenare, die burgemeester van Brugge word gelynch.[1]
- Hertog Filip trek op na Brugge met 3000 Pikardiese soldate.[1]
- 22 Mei - Brugge kom in opstand teen de Boergondiese hertog, wat ook graaf van Vlaandere is. Hy ontsnap ternouer met sy lewe.[1]
- Brugse magte beleër die stad Sluis sonder resultaat. Die opstand versprei oor Vlaandere.[1]
- Honger dwing die burgers van Brugge 'n nuwe regering aan te stel.[1]
- Desember - Brugge se opstand word opgegee.[1]
Pouslike staat
- 3 Julie – Die konsilie van Basel publiseer die "monitum" wat die magte van Pous Eugenius IV probeer beperk.
- 18 September – Pous Eugenius IV publiseer die bul "Doctoris gentium" wat 'n nuwe konsilie in Ferrara aankondig.
Java
- Op Java kom die Candi Sukuh gereed. Dit bevat 'n Koninklike Linga en hierdie simbool bedreig die posisie van Majapahit omdat dit 'n alternatiewe magsentrum verteenwoordig.