Gaan na inhoud

Kawango-Oos: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Mukdro (besprekings | bydraes)
Kat
Etiket: Teruggerol
Mukdro (besprekings | bydraes)
Streek
Etiket: Teruggerol
Lyn 15: Lyn 15:
|}
|}


'''Kawango-Oos''' is sedert [[8 Augustus]] [[2013]] een van die 14 [[geweste van Namibië]]. Die gewes se naam is van die [[Kawango's]] afgelei. Kawango-Oos se hoofstad en grootste stad is [[Rundu]]. In die ooste is die streek aan die Caprivi (nou [[Sambesi]]) begrens en in die weste aan [[Kawango-Wes]]. Die [[Okavangorivier]] vloei deur die streek, digby die grens met Caprivi. Op 8 Augustus 2013 is [[Kawango]] opgedeel in Kawango-Oos en [[Kawango-Wes]]. In die noorde is [[Angola]] geleë en in die suidooste [[Botswana]].
'''Kawango-Oos''' is sedert [[8 Augustus]] [[2013]] een van die 14 [[streke van Namibië]]. Die streek se naam is van die [[Kawango's]] afgelei. Kawango-Oos se hoofstad en grootste stad is [[Rundu]]. In die ooste is die streek aan die Caprivi (nou [[Sambesi]]) begrens en in die weste aan [[Kawango-Wes]]. Die [[Okavangorivier]] vloei deur die streek, digby die grens met Caprivi. Op 8 Augustus 2013 is [[Kawango]] opgedeel in Kawango-Oos en [[Kawango-Wes]]. In die noorde is [[Angola]] geleë en in die suidooste [[Botswana]].
[[Lêer:Village Football Match.jpg|duimnael|links|Naby Bagani, Kavango-Oos, speel die dorpskinders sokker in plaas daarvan om die vee te laat wei]]
[[Lêer:Village Football Match.jpg|duimnael|links|Naby Bagani, Kavango-Oos, speel die dorpskinders sokker in plaas daarvan om die vee te laat wei]]
{{clear}}
{{clear}}
{{Saadjie}}
{{Saadjie}}
{{Geweste van Namibië}}
{{Administratiewe streke van Namibië}}

Wysiging soos op 18:32, 30 Mei 2021

Kawango-Oos
Hoofstad: Rundu
Grootste stad: Rundu
Bevolking: 115 447
Goewerneur: Samuel Mbambo
Ligging van Kawango-Oos in Namibië

Kawango-Oos is sedert 8 Augustus 2013 een van die 14 streke van Namibië. Die streek se naam is van die Kawango's afgelei. Kawango-Oos se hoofstad en grootste stad is Rundu. In die ooste is die streek aan die Caprivi (nou Sambesi) begrens en in die weste aan Kawango-Wes. Die Okavangorivier vloei deur die streek, digby die grens met Caprivi. Op 8 Augustus 2013 is Kawango opgedeel in Kawango-Oos en Kawango-Wes. In die noorde is Angola geleë en in die suidooste Botswana.

Naby Bagani, Kavango-Oos, speel die dorpskinders sokker in plaas daarvan om die vee te laat wei