Ruimtependeltuig Enterprise: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Uitleg van bronteks |
k thumb → duimnael |
||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
{{DISPLAYTITLE:Ruimtependeltuig ''Enterprise''}} |
{{DISPLAYTITLE:Ruimtependeltuig ''Enterprise''}} |
||
[[Lêer:Space_Shuttle_Enterprise_in_launch_configuration.jpg| |
[[Lêer:Space_Shuttle_Enterprise_in_launch_configuration.jpg|duimnael|regs|250px|Ruimtependeltuig Enterprise in lanseerkonfigurasie.]] |
||
[[Lêer:Shuttle Patch.svg|80px]] |
[[Lêer:Shuttle Patch.svg|80px]] |
||
'''Ruimtependeltuig Enterprise''' (NASA-kenteken: OV-101) was [[NASA]] se eerste [[ruimtependeltuig]]. Dit is gebou vir NASA as deel van die Ruimtependeltuigprogram om toetsvlugte in die atmosfeer uit te voer.<ref name="tech">{{Cite book |title=Space Shuttle: The History of the National Space Transportation System |publisher=Voyageur Press |first=Dennis R |last=Jenkins |year=2007 |isbn=0-9633974-5-1}}</ref> Dit is gebou sonder enjins of 'n funksionele hitteskild en was dus nie in staat om na die ruimte te reis nie. Dit is onthul op 17 September 1976.<ref name="Slovinac2010">{{cite book |url=http://ntrs.larc.nasa.gov/search.jsp?R=20110002109 |title=Avionics Systems Laboratory/Building 16: Historical Documentation |publisher=NASA |first1=Patricia |last1=Slovinac |first2=Joan |last2=Deming |date=Junie 2010 |id=JSC-CN-22284}}</ref> |

Wysiging soos op 19:20, 15 Januarie 2019
Ruimtependeltuig Enterprise (NASA-kenteken: OV-101) was NASA se eerste ruimtependeltuig. Dit is gebou vir NASA as deel van die Ruimtependeltuigprogram om toetsvlugte in die atmosfeer uit te voer.[1] Dit is gebou sonder enjins of 'n funksionele hitteskild en was dus nie in staat om na die ruimte te reis nie. Dit is onthul op 17 September 1976.[2]
-
Ruimtependeltuig Enterprise word na New York vervoer.
-
Ruimtependeltuig Enterprise word by die Intrepid Museum afgelewer.
-
Ruimtependeltuie Enterprise en Discovery neus-teen-neus.
Sien ook
- Ruimtependeltuig
- Ruimtependeltuig Atlantis
- Ruimtependeltuig Boeran
- Ruimtependeltuig Challenger
- Ruimtependeltuig Columbia
- Ruimtependeltuig Discovery
- Ruimtependeltuig Endeavour
Eksterne skakels
Verwysings
- ↑ Jenkins, Dennis R (2007). Space Shuttle: The History of the National Space Transportation System. Voyageur Press. ISBN 0-9633974-5-1.
- ↑ Slovinac, Patricia; Deming, Joan (Junie 2010). Avionics Systems Laboratory/Building 16: Historical Documentation. NASA. JSC-CN-22284.