Eter (mitologie): Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary |
Opruim |
||
Lyn 11: | Lyn 11: | ||
|opskrif1 = Naam |
|opskrif1 = Naam |
||
|1 = Aither |
|1 = Aither |
||
|opskrif2 = God van |
|opskrif2 = God van |
||
|2 = lug, ruimte en hemel |
|2 = lug, ruimte en hemel |
||
|opskrif3 = Blyplek |
|opskrif3 = Blyplek |
||
Lyn 56: | Lyn 56: | ||
== Verwysings == |
== Verwysings == |
||
:''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [ |
: ''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [[:en:Aether (deity)]] |
||
== Eksterne skakels == |
== Eksterne skakels == |
||
Lyn 62: | Lyn 62: | ||
{{Saadjie}} |
{{Saadjie}} |
||
{{Griekse mitologie}} |
{{Griekse mitologie}} |
||
Wysiging soos op 06:36, 3 November 2015
Aither | |
---|---|
Griekse oergod | |
Naam | Aither |
God van | lug, ruimte en hemel |
Blyplek | Atmosfeer |
Ouers | Erebos en Nyx (Hesiodus) of Chronos en Ananke (mistiese liedere) of Chaos (Ovidius, Hyginus) |
Kinders | Gaia, Thalassa, Uranos, Airgia |
Aither (Grieks: Αἰθήρ) was in die Griekse mitologie die seun van die heel eerste god, Chaos, die leemte waaruit die heelal ontstaan het. In Hesiodus se Theogonie was hy egter die seun van Erebos en Nyx.
Aither is die verpersoonliking van die lug, ruimte en hemel. Hy het verskeie kinders gehad, onder andere Airgia, ’n godin van traagheid en luiheid by Gaia. Nes Tartaros en Erebos het hy wel altare gehad, maar geen tempels of kultus nie.
Verwysings
- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Aether (deity)