Gaan na inhoud

Pous Anterus: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
EmausBot (besprekings | bydraes)
k r2.7.2+) (robot Bygevoeg: mzn:آنتروس
GhalyBot (besprekings | bydraes)
k r2.7.3) (robot Verwyder: es:Antero
Lyn 65: Lyn 65:
[[en:Pope Anterus]]
[[en:Pope Anterus]]
[[eo:Papo Antero]]
[[eo:Papo Antero]]
[[es:Antero]]
[[et:Anterus]]
[[et:Anterus]]
[[eu:Antero]]
[[eu:Antero]]

Wysiging soos op 16:32, 5 Januarie 2013

Pous Anterus
Geboortenaam Anterus
Pontifikaat begin 21 November 235
Pontifikaat eindig 3 Januarie 236
Voorganger Pontianus
Opvolger Fabianus
Gebore
Sterf 3 Januarie 236
Rome, Italië

Anterus (ook Anteros of Anterius) was die negentiende pous van die Rooms-Katolieke Kerk.

Biografie

Pous Anterus was van Griekse afkoms. Op 21 November 235 volg hy Pous Pontianus op nadat hy (Pontianus) uit Rome verban is en word in 236 opgevolg deur Pous Fabianus. Hy is oorlede tydens die Christenvervolgings van keiser Maximus. Die naam Anterus is ‘n Latynse vorm van die naam van die Griekse god Anteros die god van die versmade liefde.

Pontifikaat

Pous Anterus is op 21 November 235 verkies na ‘n vakature van sewe en tagtig dae. Sy pontifikaat tot 3 Januarie 236 was net 43 dae lank en hy was heeltyd in die gevangenis. Hy het gesorg dat die aktes van al die martelare versamel is. Hy is een van die eerste pouse wat in die kripte van die Callixtus katakombe begrawe is. Sy graf is in 1854 herontdek.

Verering

Weens sy martelaarskap is hy heilig verklaar. Die Rooms-Katolieke Kerk vier sy feesdag op 3 Januarie die Ortodokse Kerk vier dit op 5 Augustus.

Eksterne skakels

  • BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)

Verwysings

  • Marucchi, Orazio (2003). Manual of Christian Archeology 1935. Kessinger Publishing. ISBN 0-7661-4247-7 p. 48.
  • Levillain, Philippe (2002). The Papacy: An Encyclopedia. London: Routledge. ISBN 0-415-92228-3; p. 557; p. 63.
  • M. Christol, q.v., Dictionnaire historique de la papauté, s. dir. Philippe Levillain, Fayard, Paris, 2003 (ISBN 2213618577) ;
  • J. Moreau, La persécution du christianisme dans l'Empire romain, PUF, 1956, p. 89–91.

Nota

Saamgestel uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wiki’s.

Opvolging

Voorafgegaan deur
Pontianus
Biskop van Rome
235236
Opgevolg deur
Fabianus