Huis van Habsburg: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k r2.7.3) (robot Bygevoeg: kk:Габсбург |
k r2.7.3) (robot Verwyder: kk:Габсбург |
||
Lyn 100: | Lyn 100: | ||
[[ja:ハプスブルク家]] |
[[ja:ハプスブルク家]] |
||
[[ka:ჰაბსბურგები]] |
[[ka:ჰაბსბურგები]] |
||
[[kk:Габсбург]] |
|||
[[ko:합스부르크 왕가]] |
[[ko:합스부르크 왕가]] |
||
[[la:Domus Habsburgensis]] |
[[la:Domus Habsburgensis]] |
Wysiging soos op 19:45, 16 November 2012
Huis van Habsburg | |
---|---|
Vlag van die Huis van Habsburg
| |
Land | Oostenryk |
Stigter | Otto II |
Laaste heerser | Karl I van Oostenryk |
Gestig | 12de eeu |
Ontbinding | 1918 |
Rede | Novemberrewolusie |
Titels | Keiser van Oostenryk, Koning van Hongarye, Koning van Boheme, Koning van Kroasië-Slawonië en Dalmatië |
Die Huis van Habsburg is ’n ou en belangrike Oostenrykse vorstehuis wat eeue lank konings, grawe en hertôe opgelewer het.
Keiser van die Heilige Romeinse Ryk (Habsburg)
- Rudolf I (Koning 1273–1291)
- Albrecht I (Koning 1298–1308)
- Friedrich die Fair (Teenkoning 1314–1330)
- Albrecht II (Koning 1438–1439)
- Friedrich III (Koning 1440–1486 en Keiser 1452–1493)
- Maximilian I (Koning 1486 en Keiser 1508–1519)
- Karl V (Koning 1519 en Keiser 1520–1556)
- Ferdinand I (Koning 1531 en Keiser 1558–1564)
- Maximilian II (Koning 1562 en Keiser 1564–1576)
- Rudolf II (Koning 1575 en Keiser 1576–1612)
- Matthias (Koning en Keiser 1612)
- Ferdinand II (Koning en Keiser 1619–1637)
- Ferdinand III (Koning 1636 en Keiser 1637–1657)
- Ferdinand IV (Koning 1653–1654)
- Leopold I (Koning en Keiser 1658–1705)
- Joseph I (Koning 1690 en Keiser 1705–1711)
- Karl VI (Koning en Keiser 1711–1740)
Keiser van die Heilige Romeinse Ryk (Habsburg-Lotaringe)
- (Franz I Stephan (Koning en Keiser 1745–1765)
- Joseph II (Koning 1764 en Kaiser 1765–1790)
- Leopold II (Koning en Keiser 1790–1792)
- Frans II (Koning en Keiser 1792–1806)
Keiser van Oostenryk (Habsburg-Lotaringe)
- Frans II (1804–1835)
- Ferdinand I (1835–1848)
- Frans Joseph I (1848–1916)
- Karl I (1916–1918)