Gaan na inhoud

22 November: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
Sobaka (besprekings | bydraes)
 
(29 wysigings tussenin deur 8 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
{{NovemberKalender}}
{{NovemberKalender}}
[[Lêer:Wikipedia-logo-v2.svg|thumb|180px|Die Afrikaanse Wikipedia word geskep.]]
[[Lêer:Wikipedia-logo-v2.svg|duimnael|180px|Die Afrikaanse Wikipedia word geskep.]]
[[Lêer:John F. Kennedy, White House color photo portrait.jpg|thumb|180px|Sluipmoord op J.F. Kennedy]]
[[Lêer:John F. Kennedy, White House color photo portrait.jpg|duimnael|180px|Sluipmoord op J.F. Kennedy]]


'''22 November''' is die 326ste dag van die jaar in die [[Gregoriaanse kalender]] (327ste in [[skrikkeljaar|skrikkeljare]]). Daar volg nog 39 dae in die res van die jaar.
'''22 November''' is die 326ste dag van die jaar in die [[Gregoriaanse kalender]] (327ste in [[skrikkeljaar|skrikkeljare]]). Daar volg nog 39 dae in die res van die jaar.
Lyn 13: Lyn 13:
* [[1220]] – [[Pous Honorius III]] kroon Frederik II tot keiser van die [[Heilige Romeinse Ryk]].
* [[1220]] – [[Pous Honorius III]] kroon Frederik II tot keiser van die [[Heilige Romeinse Ryk]].
* [[1307]] – [[Pous Clemens V]] laat alle [[Tempeliers]] in Europa arresteer.
* [[1307]] – [[Pous Clemens V]] laat alle [[Tempeliers]] in Europa arresteer.
* [[1718]] – Die Engelse seerower Edward Teach (beter bekend as Blackbeard) sterf aan die kus van [[Noord-Carolina]] in 'n seeslag met die Britse skip ''HMS Pearl''.
* [[1718]] – Die Engelse seerower [[Edward Teach]] (beter bekend as Blackbeard) sterf aan die kus van [[Noord-Carolina]] in 'n seeslag met die Britse skip ''HMS Pearl''.
* [[1720]] – [[Lorenzo Corsini]] (later [[Pous Clemens XII]]) word prefek van die Tribunaal van die Apostoliese Signatura.
* [[1720]] – [[Lorenzo Corsini]] (later [[Pous Clemens XII]]) word prefek van die Tribunaal van die Apostoliese Signatura.
* [[1899]] – [[Anglo-Boereoorlog]]: die tweedaagse [[Slag van Willow Grange]] in Natal vind plaas.
* [[1899]] – [[Anglo-Boereoorlog]]: die tweedaagse [[Slag van Willow Grange]] vind in Natal plaas.
* [[1900]] – Pres. [[Paul Kruger]] kom aan boord van die [[Gelderland (skip)|Gelderland]] in [[Marseille]], [[Frankryk]], aan.
* [[1900]] – Pres. [[Paul Kruger]] kom aan boord van die [[Gelderland (skip)|Gelderland]] in [[Marseille]], [[Frankryk]], aan.
* [[1975]] – [[Juan Carlos van Spanje|Juan Carlos]] word koning van [[Spanje]] ná die afsterwe van [[Francisco Franco]].
* [[1975]] – [[Juan Carlos van Spanje|Juan Carlos]] word koning van [[Spanje]] ná die afsterwe van [[Francisco Franco]].
* [[2001]] – Die [[Afrikaans]]e [[Wikipedia]] word opgerig.
* [[2001]] – Die [[Afrikaanse Wikipedia]] word opgerig.
* [[2003]] – [[Engelse nasionale rugbyspan|Engeland]] klop [[Wallabies|Australië]] in die eindstryd met 20–17 en wen sodoende die vyfde [[Rugbywêreldbeker 2003|Rugbywêreldbeker]] in [[Australië]].


== Geboortes ==
== Geboortes ==
* [[1579]] – [[Johannes Stalpaert van der Wiele]], [[Nederland]]se priester, [[skrywer]] en [[digter]] († [[1630]])
* [[1709]] – [[Franz Benda]], violis en komponis van [[Boheme]] († [[1786]])
* [[1710]] – [[Wilhelm Friedemann Bach]], Duitse komponis († [[1784]]).
* [[1812]] – [[Jan Renier Snieders]], [[Vlaminge|Vlaamse]] [[skrywer]] en broer van [[August Snieders]] († [[1888]]).
* [[1819]] – [[George Eliot]] (pennaam van ''Mary Anne Evans''), Engelse skrywer, joernalis en vertaler († [[1880]]).
* [[1819]] – [[George Eliot]] (pennaam van ''Mary Anne Evans''), Engelse skrywer, joernalis en vertaler († [[1880]]).
* [[1890]] – [[Charles de Gaulle]], Franse militêre generaal en staatsman († [[1970]]).
* [[1890]] – [[Charles de Gaulle]], Franse militêre generaal en staatsman († [[1970]]).
* [[1957]] – [[S. Alan Stern]], ’n Amerikaanse planetêre wetenskaplike en deel van die [[New Horizons]]-projek.
* [[1891]] – [[Edward Bernays]], Amerikaanse teoretikus, beskou as 'n pionier op die gebied van [[openbare betrekkinge]] en [[propaganda]]. († [[1995]]).
* [[1986]] – [[Oscar Pistorius]], Suid-Afrikaanse Paralimpiese atleet.
* [[1901]] – [[Joaquín Rodrigo]], Spaanse komponis († [[1999]]).
* [[1930]] – [[Owen K. Garriott]], Amerikaanse ingenieur en ruimtevaarder († [[2019]]).
* [[1957]] – [[Alan Stern]], Amerikaanse planetêre wetenskaplike en deel van die [[New Horizons]]-projek.
* [[1961]] – [[Stephen Hough]], Britsgebore [[Australiese]] klassieke [[pianis]], [[komponis]] en skrywer.
* [[1984]] – [[Scarlett Johansson]], Amerikaanse aktrise.
* [[1986]] – [[Oscar Pistorius]], Suid-Afrikaanse paralimpiese atleet, veroordeelde moordenaar.
* [[1996]] – [[Madison Davenport]], Amerikaanse aktrise.
* [[2000]] – [[Auliʻi Cravalho]], Amerikaanse rolprentaktrise.


== Sterftes ==
== Sterftes ==
* [[365]] – [[Teenpous Felix II]] (* onbekend).
* [[365]] – [[Teenpous Felix II]] (* onbekend).
* [[1617]] – [[Ahmet I]], sultan van die [[Ottomaanse Ryk]] (* [[1590]]).
* [[1718]] – [[Edward Teach]], ook bekend as ''Swartbaard'', [[Engeland|Engelse]] [[seerower]] (* [[1680]])
* [[1907]] – [[Asaph Hall]], [[Amerikaanse]] sterrekundige en ontdekker van [[Fobos (maan)|Fobos]] en [[Deimos (maan)|Deimos]] (* [[1829]]).
* [[1924]] – [[Herman Heijermans]], Nederlandse skrywer (* [[1864]]).
* [[1963]] – [[John F. Kennedy]], 35ste [[President van die Verenigde State]] (* [[1917]]).
* [[1963]] – [[John F. Kennedy]], 35ste [[President van die Verenigde State]] (* [[1917]]).
* [[1988]] – [[Raymond Dart]], die Australies-gebore Suid-Afrikaanse professor en een van die wêreld se voorste antropoloë (* [[1893]]).
* [[1963]] – [[C.S. Lewis]], Britse skrywer (* [[1898]]).
* [[1963]] – [[Aldous Huxley]], Engels-Amerikaanse skrywer en digter (* [[1917]]).
* [[1980]] – [[Mae West]], Amerikaanse aktrise en draaiboekskrywer (* [[1893]]).
* [[1988]] – [[Raymond Dart]], Australies-gebore Suid-Afrikaanse professor en een van die wêreld se voorste antropoloë (* [[1893]]).
* [[1989]] – Lt-genl [[Nicolaas Nieuwoudt|Nicolaas Johan Nieuwoudt]], geneesheer-generaal en bevelvoerder van die [[Suid-Afrikaanse Geneeskundige Diens]] van 1977–1988 (* [[1929]]).
* [[1993]] – [[Anthony Burgess]], Britse skrywer (* [[1917]]).
* [[1997]] – [[Michael Hutchence]], Australiese sanger (* [[1960]]).
* [[1998]] – [[Harlan Parker Banks]], [[Amerika]]anse paleobotanis (* [[1913]]).
* [[2007]] – [[Maurice Béjart]], Franse choreograaf (* [[1927]]).
* [[2015]] – [[Kim Young-sam]], [[Suid-Korea]]anse politikus en sewende president van dié land (* [[1927]]).


== Vakansies, vierings, en waarnemingsdae ==
== Vakansies, vierings, en waarnemingsdae ==

Huidige wysiging sedert 12:59, 7 September 2023

<< November 2023 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30
Al die dae
Die Afrikaanse Wikipedia word geskep.
Sluipmoord op J.F. Kennedy

22 November is die 326ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (327ste in skrikkeljare). Daar volg nog 39 dae in die res van die jaar.

Gebeure

[wysig | wysig bron]

Geboortes

[wysig | wysig bron]

Sterftes

[wysig | wysig bron]

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

[wysig | wysig bron]