Gaan na inhoud

Worsboom: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k robot Verander: pl:Kigelia afrykańska
Verander na spesieboks
Etiket: 2017-bronwysiging
 
(30 wysigings tussenin deur 16 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
{{Spesieboks
{{taxobox
|name = ''Kigelia africana''
| name = Worsboom
|image = Kigelia africana in Murchison Falls National Park.jpg
| image = Kigelia africana in Murchison Falls National Park.jpg
|image_caption =
| image_caption =
| taxon = Kigelia africana
|regnum = [[Plant]]ae
| authority = ([[Jean-Baptiste Lamarck|Lam.]]) [[George Bentham|Benth.]], (1849)
|unranked_divisio = [[Angiosperms]]
| synonyms =* ''Bignonia africana'' <small>Lam.</small>
|unranked_classis = [[Eudicots]]
* ''Tecoma africana'' <small>(Lam.) G.Don</small>
|unranked_ordo = [[Asterids]]
}}
|ordo = [[Lamiales]]
|familia = [[Bignoniaceae]]
|tribus = [[Coleeae]]
|genus = '''''Kigelia'''''
|genus_authority = [[A. P. de Candolle|DC.]]
|binomial = ''Kigelia africana''
|binomial_authority = ([[Jean-Baptiste Lamarck|Lam.]]) [[George Bentham|Benth.]]
|}}


'''''Kigelia''''' (Worsboom) is 'n genus van [[angiosperms]] (blommende plante) in die familie [[Bignoniaceae]]. Die genus bestaan uit slegs een spesie, '''''Kigelia africana''''', wat reg deur tropiese [[Afrika]] vanaf [[Eritrea]] en [[Tsjad]] suid tot noordelike [[Suid-Afrika]], en die weste van [[Senegal]] en [[Namibia]] voorkom.
Die '''worsboom''' (''Kigelia'') is 'n [[genus]] van [[angiosperms]] (blommende plante) in die [[familie (biologie)|familie]] [[Bignoniaceae]]. Die genus bestaan uit slegs een [[spesie]], '''''Kigelia africana''''' en dit is dus 'n [[monotipiese takson]]. Dit kom reg deur tropiese [[Afrika]] voor, van [[Eritrea]] en [[Tsjad]] tot in die noordelike [[Suid-Afrika]] en van [[Senegal]] in die noordweste tot in [[Namibië]] in die suidweste. Die boom se FSA-nommer is 678.<ref>https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/</ref><ref name=PvanWyk>{{cite book |last = Van Wyk |first = Piet |title=Field guide to the TREES of the Kruger National Park|publisher=Struik |location = Kaapstad |date = 2008 |page = 213 |isbn = 978-1-77007-759-1}}</ref>


==Etimologie==
== Etimologie ==
[[Lêer:Leaves I IMG 4112.jpg|left|thumb|Blare]]
[[Lêer:Leaves I IMG 4112.jpg|links|duimnael|Blare]]
[[Lêer:Flower I IMG 4092.jpg|left|thumb|Blom]]
[[Lêer:Flower I IMG 4092.jpg|links|duimnael|Blom]]
[[Lêer:Flowering stalk I IMG 4103.jpg|left|thumb|Vrugstok]]
[[Lêer:Flowering stalk I IMG 4103.jpg|links|duimnael|Vrugstok]]
[[Lêer:Fruit I IMG 8997.jpg|thumb|Vrugte]]
[[Lêer:Fruit I IMG 8997.jpg|duimnael|Vrugte]]
[[Lêer:Bark I IMG 4093.jpg|thumb|Bas]]
[[Lêer:Kigelia africana Bark.jpg|duimnael|[[Bas]]]]


Die boom se genusnaam is afgelei van die Mosambiekse [[Bantoestan|Bantoe]]naam, ''kigeli-keia''. Die algemene naam is '''Worsboom''' of ''Sausage Tree'' in Engels. Die boom se [[Arabiese]] naam verwys na "die pa van groot sakke" (Roodt 1992).
Die boom se genusnaam is afgelei van die Mosambiekse [[Bantoestan|Bantoenaam]], ''kigeli-keia''. Die algemene naam is '''worsboom''', of ''Sausage Tree'' in Engels, verwysende na vorm van die boom se vrug. Die boom se [[Arabiese]] naam verwys na "die pa van groot sakke" (Roodt, 1992). Daar is twee subspesies:
* ''Kigelia africana subsp. africana''
* ''Kigelia africana subsp. moosa'' <small>(Sprague) Bidgood & Verdc.</small>


==Verwysings==
== Verspreiding ==
Die boom is [[inheems]] in die volgende lande:[[Angola]], [[Benin]], [[Botswana]], [[Burkina Faso]], [[Burundi]], [[Demokratiese Republiek die Kongo]], [[Eritrea]], [[Eswatini]], [[Ethiopië]], [[Gaboen]], [[Gambië]], [[Ghana]], [[Guinee]], [[Golf van Guinee]]-eilande, [[Ivoorkus]], [[Kameroen]], [[Kenia]], [[Liberië]], [[Malawi]], [[Mali]], [[Mosambiek]], [[Namibië]], [[Niger]], [[Nigerië]], [[Republiek die Kongo]], [[Rwanda]], [[Senegal]], [[Sentraal-Afrikaanse Republiek]], [[Sierra Leone]], [[Soedan]], [[Somalië]], [[Tanzanië]], [[Togo]], [[Tsjad]], [[Uganda]], [[Zambië]] en [[Zimbabwe]]. In Suid-Afrika kom die boom voor in [[Gauteng]], [[KwaZulu-Natal]], [[Limpopo]] en [[Mpumalanga]].
{{commons|Kigelia africana}}
*del Hoyo, J., Elliott, A., & Sargatal, J., eds. (1997). ''Handbook of the Birds of the World'' 4: 415. Lynx Edicions.
*Huxley, A., ed. (1992). ''Kigelia''. In ''The New RHS Dictionary of Gardening'' 2: 735. Macmillan.
*Joffe, P. (2003). [http://www.plantzafrica.com/plantklm/kigeliaafric.htm PlantZAfrica: ''Kigelia africana''].
*McBurney, R. (2004). [http://www.rbgkew.org.uk/scihort/ecbot/ecbot-harv.html African Wild Harvest]. Royal Botanic Gardens, Kew.
*Roodt, Veronica (1992). ''Kigelia Africana'' in ''The Shell Field Guide to the Common Trees of the Okavango Delta and Moremi Game Reserve''. Gaborone, Botswana.
*[http://www.ars-grin.gov/cgi-bin/npgs/html/taxon.pl?70392 Germplasm Resources Information Network (GRIN): ''Kigelia africana''].
*[http://www.travelafricamag.com/content/view/715/72/ Travel Africa: Sausage Tree].


== Verbouing en gebruike ==
{{Saadjie}}
Vrugte van die boom word vir 'n verskeidenheid van tradisionele Afrika-kure aangewend. Daar word geglo dat die vrugte teen [[rumatiek]], [[slang]]byte, bose geeste, [[sifilis]] en selfs teen tornado's (Watkins, 1975) werk. 'n Alkoholiese drank soortgelyk aan [[bier]] word ook daarvan gemaak. Die vars vrugte is giftig en is 'n sterk purgeermiddel. Die vrugte word gedroog, gebraai of gefermenteer (Joffe 2003; Mc-Burney 2004) om dit vir menslike gebruik voor te berei. In Botswana word die boom se hout vir [[mokoro]]'s (''mekoro''), jukke en rieme gebruik (Roodt 1992). Dit word selfs vir 'n aantal velsorg-produkte ingespan.


Die boom word algemeen as 'n [[sierplant]] in tropiese gebiede (vir sy dekoratiewe blomme en ongewone vrugte) gekweek. Die plekke waar dit aangeplant word. moet egter met groot omsigtigheid gekies word. As die vrugte val, kan dit ernstige besering veroorsaak en skade aan geparkeerde voertuie onder die bome aanrig.
[[Kategorie:Bome van Afrika]]


== Sien ook ==
[[ca:Arbre de les botifarres]]
* [[Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome]]
[[de:Leberwurstbaum]]

[[en:Kigelia]]
== Verwysings ==
[[es:Kigelia africana]]
{{Verwysings}}
[[fi:Makkarapuu]]

[[fr:Arbre à saucisses]]
== Bronne ==
[[hu:Kolbászfa]]
* del Hoyo, J., Elliott, A., & Sargatal, J., eds. (1997). ''Handbook of the Birds of the World'' 4: 415. Lynx Edicions.
[[it:Kigelia africana]]
* Huxley, A., ed. (1992). ''Kigelia''. In ''The New RHS Dictionary of Gardening'' 2: 735. Macmillan.
[[lt:Kigelija]]
* Joffe, P. (2003). [http://www.plantzafrica.com/plantklm/kigeliaafric.htm PlantZAfrica: ''Kigelia africana''] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20100419031508/http://www.plantzafrica.com/plantklm/kigeliaafric.htm |date=19 April 2010 }}.
[[pl:Kigelia afrykańska]]
* McBurney, R. (2004). [http://www.rbgkew.org.uk/scihort/ecbot/ecbot-harv.html African Wild Harvest] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20060923133432/http://www.rbgkew.org.uk/scihort/ecbot/ecbot-harv.html |date=23 September 2006 }}. Royal Botanic Gardens, Kew.
[[pt:Kigelia]]
* Roodt, Veronica (1992). ''Kigelia Africana'' in ''The Shell Field Guide to the Common Trees of the Okavango Delta and Moremi Game Reserve''. Gaborone, Botswana.
[[ru:Колбасное дерево]]
* [http://www.ars-grin.gov/cgi-bin/npgs/html/taxon.pl?70392 Germplasm Resources Information Network (GRIN): ''Kigelia africana''] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20120217123856/http://www.ars-grin.gov/cgi-bin/npgs/html/taxon.pl?70392 |date=17 Februarie 2012 }}.
[[sv:Korvträd]]
* [http://www.travelafricamag.com/content/view/715/72/ Travel Africa: Sausage Tree] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20061122085929/http://www.travelafricamag.com/content/view/715/72/ |date=22 November 2006 }}.
[[sw:Mvungunya]]
* [https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:109874-1 Plants of the World Online]
[[zh:吊灯树]]

== Eksterne skakels ==
{{Commonskat-inlyn|Kigelia africana}}
* {{Wikispecies-inlyn|Kigelia africana}}

{{Taksonbalk}}
[[Kategorie:Bome van Afrika]]
[[Kategorie:monotipiese takson]]
[[Kategorie:Flora van Angola]]
[[Kategorie:Flora van Benin]]
[[Kategorie:Flora van Botswana]]
[[Kategorie:Flora van Burkina Faso]]
[[Kategorie:Flora van Burundi]]
[[Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo]]
[[Kategorie:Flora van Eritrea]]
[[Kategorie:Flora van Eswatini]]
[[Kategorie:Flora van Ethiopië]]
[[Kategorie:Flora van Gaboen]]
[[Kategorie:Flora van Gambië]]
[[Kategorie:Flora van Ghana]]
[[Kategorie:Flora van Guinee]]
[[Kategorie:Flora van Ivoorkus]]
[[Kategorie:Flora van Kameroen]]
[[Kategorie:Flora van Kenia]]
[[Kategorie:Flora van Liberië]]
[[Kategorie:Flora van Malawi]]
[[Kategorie:Flora van Mali]]
[[Kategorie:Flora van Mosambiek]]
[[Kategorie:Flora van Namibië]]
[[Kategorie:Flora van Niger]]
[[Kategorie:Flora van Nigerië]]
[[Kategorie:Flora van die Republiek die Kongo]]
[[Kategorie:Flora van Rwanda]]
[[Kategorie:Flora van Senegal]]
[[Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek]]
[[Kategorie:Flora van Sierra Leone]]
[[Kategorie:Flora van Soedan]]
[[Kategorie:Flora van Somalië]]
[[Kategorie:Flora van Suid-Afrika]]
[[Kategorie:Flora van Tanzanië]]
[[Kategorie:Flora van Togo]]
[[Kategorie:Flora van Tsjad]]
[[Kategorie:Flora van Uganda]]
[[Kategorie:Flora van Zambië]]
[[Kategorie:Flora van Zimbabwe]]

Huidige wysiging sedert 07:49, 29 Mei 2023

Worsboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Bignoniaceae
Genus: Kigelia
Spesie:
K. africana
Binomiale naam
Kigelia africana
(Lam.) Benth., (1849)
Sinonieme
  • Bignonia africana Lam.
  • Tecoma africana (Lam.) G.Don

Die worsboom (Kigelia) is 'n genus van angiosperms (blommende plante) in die familie Bignoniaceae. Die genus bestaan uit slegs een spesie, Kigelia africana en dit is dus 'n monotipiese takson. Dit kom reg deur tropiese Afrika voor, van Eritrea en Tsjad tot in die noordelike Suid-Afrika en van Senegal in die noordweste tot in Namibië in die suidweste. Die boom se FSA-nommer is 678.[1][2]

Etimologie

[wysig | wysig bron]
Blare
Blom
Vrugstok
Vrugte
Bas

Die boom se genusnaam is afgelei van die Mosambiekse Bantoenaam, kigeli-keia. Die algemene naam is worsboom, of Sausage Tree in Engels, verwysende na vorm van die boom se vrug. Die boom se Arabiese naam verwys na "die pa van groot sakke" (Roodt, 1992). Daar is twee subspesies:

  • Kigelia africana subsp. africana
  • Kigelia africana subsp. moosa (Sprague) Bidgood & Verdc.

Verspreiding

[wysig | wysig bron]

Die boom is inheems in die volgende lande:Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Somalië, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die boom voor in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga.

Verbouing en gebruike

[wysig | wysig bron]

Vrugte van die boom word vir 'n verskeidenheid van tradisionele Afrika-kure aangewend. Daar word geglo dat die vrugte teen rumatiek, slangbyte, bose geeste, sifilis en selfs teen tornado's (Watkins, 1975) werk. 'n Alkoholiese drank soortgelyk aan bier word ook daarvan gemaak. Die vars vrugte is giftig en is 'n sterk purgeermiddel. Die vrugte word gedroog, gebraai of gefermenteer (Joffe 2003; Mc-Burney 2004) om dit vir menslike gebruik voor te berei. In Botswana word die boom se hout vir mokoro's (mekoro), jukke en rieme gebruik (Roodt 1992). Dit word selfs vir 'n aantal velsorg-produkte ingespan.

Die boom word algemeen as 'n sierplant in tropiese gebiede (vir sy dekoratiewe blomme en ongewone vrugte) gekweek. Die plekke waar dit aangeplant word. moet egter met groot omsigtigheid gekies word. As die vrugte val, kan dit ernstige besering veroorsaak en skade aan geparkeerde voertuie onder die bome aanrig.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
  2. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 213. ISBN 978-1-77007-759-1.

Bronne

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]